Margate Beach Akkommodasie by Seabrook 201 | LekkeSlaap
+11
+11

Seabrook 201

4 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van William O’Connor-rylaan en Panorama Parade, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Seabrook 201 is 'n selfsorg-eenheid wat in die Seabrook Holiday-woonstelkompleks geleë is. Die kompleks is bekend vir sy uitstekende uitsig en gerieflike toegang tot Margate se hoofstrand en ander vakansie-doendinge. Die eenheid spog met pragtige uitsigte oor die dorp wat genoegsame geleenthede bied om dolfyne, walvisse, seevoëls en die sardientjieloop dop te hou.

Die tweeslaapkamerwoonstel met 2 badkamers is op die tweede vloer, met 'n see-uitsig vanaf die leefkamer. Die lieflike hoofslaapkamer is smaakvol gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Daar is 'n TV in die leefarea met 11 DStv-kanale asook ’n pragtige see-uitsig. Daar is 1 badkamer met 'n bad en 'n stort. Die eenheid het slaapplek vir tot 7 mense, maar is ideaal vir 5 volwassenes en 2 kinders.

Daar is 'n onderdakparkeerplek ingesluit by die eenheid, nommer 44, en 'n kluisie word voorsien vir jou persoonlike besittings.

Die Intercity Express Bus stop by Marienerylaan by die Margate Mini Coach-bushalte, slegs 500 m vanaf die Seabrook Woonstelle. Buiten dit sal daar geen ekstra vervoer benodig word tydens jou verblyf nie aangesien alle winkels, banke, besighede, restaurante en vermaak 'n gemaklike stapafstand vanaf die woonstel is.

Slaapplek

’n Bespreking by Seabrook 201 sluit in:

Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Geriewe

  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

3.3 uit 5van 4 resensies vir Seabrook 201
Netheid
3.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
2.8/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • Hoek van William O’Connor-rylaan en Panorama Parade, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Seabrook 201 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 6)
Vanaf R750
per nag (plek vir 6)
Vanaf R750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van William O’Connor-rylaan en Panorama Parade, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAu4tzjWUr6N8YRxe4PhRlxEkwiGr3KaOFerJ9zEPpLdp1PePBu6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 6) 4 5 1 4 Corner of William O’Connor Drive and Panorama Parade Margate 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.863584 30.370432
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za