Margate Beach Akkommodasie by Seabrook 210 | LekkeSlaap
+14
+14

Seabrook 210

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: H/v William O'Connor-rylaan en Panorama-parade, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Seabrook 210 is 'n selfsorg-eenheid op die tweede vloer van die Seabrook Holiday-woonstelkompleks. Die kompleks is bekend vir sy uitstekende uitsigte en gerieflike toegang tot Margate se hoofstrand en ander vakansie-doendinge. Die eenheid spog met pragtige uitsigte oor die dorp wat genoegsame geleenthede bied om dolfyne, walvisse, seevoëls en die sardientjieloop dop te hou.

Die woonstel het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 1 dubbelbed, die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Al die beddens het gehalte matrasse. Daar is 'n oopplan-leefarea en -kombuis wat toegerus is met granietoppervlaktes met 'n eilandtoonbank en 'n lekker patio vanwaar jy pragtige uitsigte oor die see kan geniet. Die woonstel is langsaan 'n parkeerterrein gebou, so jy het heelwat see-uitsigte, maar die woonstel is nie direk voor die see geleë nie. Let wel dat die woonstel via trappe bereik word.

Daar is 'n onderdakparkeerplek, nommer 53, ingesluit by die eenheid en 'n kluisie word voorsien vir jou persoonlike items.

Die Intercity Express Bus stop by Marine-rylaan by die Margate Mini Coach-bushalte, slegs 500 m vanaf die Seabrook Woonstelle. Buiten dit sal daar geen ekstra vervoer benodig word tydens jou verblyf nie aangesien alle winkels, banke, besighede, restaurante en vermaak binne maklike loopafstand van die woonstel af is.

Slaapplek

’n Bespreking by Seabrook 210 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Geriewe

  • Selfsorg

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Seabrook 210
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • H/v William O'Connor-rylaan en Panorama-parade, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Seabrook 210 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: H/v William O'Connor-rylaan en Panorama-parade, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKokYUH7tupcekBM9Td32NRb3MLH7nZRwNktXgZOs4Vs5i3AurG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Corner of William O’Connor Drive and Panorama Parade Margate 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -30.863584 30.370432
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za