Margate Beach Akkommodasie by Seabrook 301 | LekkeSlaap
+21

Seabrook 301

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoek van William O’connor-rylaan en Panorama Parade, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R890 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Seabrook 301 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Seabrook-kompleks in Margate, oorkant die hoofswemstrand en swembad en naby restaurante en winkels.

Die woonstel is geskik vir 7 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -leef en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed en nog 'n stapelbed. Al twee badkamer het 'n bad en stort.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n toonbank met stoele. Verder is daar sitplek vir 4 in die eetarea en in die sitarea is daar 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Onderdakparkeerplek word voorsien.

Gaste kan die gemeenskaplike geriewe van die kompleks gebruik soos die wasgoedkamer, braai-area en speletjieskamer.

Slaapplek

’n Bespreking by Seabrook 301 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed Tripelstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 5 persone
1 xStapelbed
1 xTripelstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Wasgoeddiens
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hoek van William O’connor-rylaan en Panorama Parade, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R890
per nag (plek vir 7)
Vanaf R890
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoek van William O’connor-rylaan en Panorama Parade, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvy40552aeqll7IM7l6GgvpdVvRrDy5wM9BVqkrJfzny0HAKVh2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R890  per nag (plek vir 7) Corner Of William O’connor Drive and Panorama Parade Margate 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 09:00 -30.863503030442 30.370445098811
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za