Margate Beach Akkommodasie by Seabrook 302 | LekkeSlaap
+12
+12

Seabrook 302

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 7)
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: h/v William O’Connorrylaan en Panorama Parade, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Seabrook 302 is 'n selfsorg-eenheid wat in die Seabrook Holiday woonstelkompleks geleë is. Die kompleks is bekend vir sy uitstekende uitsigte en gerieflike toegang tot Margate se hoofstrand en ander vakansie-doendinge. Die eenheid spog met pragtige uitsigte oor die dorp wat genoegsame geleenthede bied om dolfyne, walvisse, seevoëls en die sardientjieloop dop te hou.

Die woonstel het 3 slaapkamers en 2 badkamers en is smaakvol ingerig. Die eerste slaapkamer het 'n stapelbed (met 'n dubbelbed aan die onderkant en 'n enkelbed bo) en nog 'n enkelbed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort. Die woonstel het 'n see-uitsig van die sitkamer af en daar is 'n aparte eetkamer en 'n oopplan-kombuis. Die sitkamer het 'n leerbank en 'n TV met 11 DStv-kanale en gaste het toegang tot die balkon van die sitkamer af. Die kombuis is volledig toegerus vir al jou selfsorgbehoeftes en daar is 'n ekstra diepvrieskas in die eetarea.

Gaste is welkom om van die gemeenskaplike areas gebruik te maak soos die braai-area, 'n wassery (werk met munte) en 'n speelarea met 'n pooltafel en tafeltennis.

Die Intercity Express Bus stop by Marine-rylaan by die Margate Mini Coach-bushalte, slegs 500 m vanaf die Seabrook Woonstelle. Daarna sal daar geen ekstra vervoer benodig word tydens jou verblyf nie aangesien alle winkels, banke, besighede, restaurante en vermaak binne maklike loopafstand van die woonstel af is.

Slaapplek

’n Bespreking by Seabrook 302 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Tripelstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xTripelstapelbed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 3 resensies vir Seabrook 302
Netheid
3.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • h/v William O’Connorrylaan en Panorama Parade, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Seabrook 302 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: h/v William O’Connorrylaan en Panorama Parade, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAu0rPpFdiLTQdniqZR1gOQzLbcta5dSBFQjDwMgedeHrk0Rv1RA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 7) 3 5 1 5 Corner of William O’Connor Drive and Panorama Parade Margate 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -30.863557043578 30.37030801177
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za