Margate Beach Akkommodasie by Seabrook 504 | LekkeSlaap
+22
+22

Seabrook 504

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 7)
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoek van William O’Connor-rylaan en Panorama Parade, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Seabrook 504 is 'n selfsorg-eenheid wat in die Seabrook Holiday woonstelkompleks geleë is. Die kompleks is bekend vir sy uitstekende uitsigte en gerieflike toegang tot Margate se hoofstrand en ander vakansie-doendinge.

Die woonstel het 3 slaapkamers en 2 badkamers en is smaakvol ingerig. Die eerste slaapkamer het 1 dubbelbed en 1 enkelbed en die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort en 'n toilet en die tweede badkamer het 'n bad en 'n toilet.

Gaste sal die lieflike oopplan-kombuis en -leefarea geniet. Die kombuis het 'n pragtige uitleg met eik- en graniet-afwerkings en 'n eetarea met genoeg sitplek. Die leefarea beskik oor 'n TV met 11 DStv-kanale. Ontspan met 'n skemerkelkie en geniet die pragtige see-uitsigte vanaf die balkon.

Daar is 'n onderdakparkeerplek, nommer 16, ingesluit by die eenheid. 'n Kluisie word voorsien vir jou persoonlike items.

Die Intercity Express Bus stop by Marine-rylaan by die Margate Mini Coach-bushalte, slegs 500 m vanaf die Seabrook Woonstelle. Buiten dit sal daar geen ekstra vervoer benodig word tydens jou verblyf nie aangesien alle winkels, banke, besighede, restaurante en vermaak binne maklike loopafstand van die woonstel af is.

Slaapplek

’n Bespreking by Seabrook 504 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

3.1 uit 5van 2 resensies vir Seabrook 504
Netheid
3.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Hoek van William O’Connor-rylaan en Panorama Parade, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 7)
Vanaf R950
per nag (plek vir 7)
Vanaf R950
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoek van William O’Connor-rylaan en Panorama Parade, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIzYmZjOGE0LTJmNjgtNGQ2MC05YzQxLTQxZjI0ZjM3YTNlOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 7) 2 5 1 4 Corner of William O’Connor Drive and Panorama Parade Margate 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -30.863043 30.370668
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za