Margate Beach Akkommodasie by Seabrook 604 | LekkeSlaap
+14
+14

Seabrook 604

Selfsorg
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoek van William O'Connor Rylaan en Panorama Parade, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Seabrook 604 bied selfsorgverblyf met 'n unieke ligging langs Margate se hoofstrand. Seabrook staan uit in al die lugfoto's wat van Margate-strand geneem word.

Die tweeslaapkamerwoonstel het 'n ruim oopplan-sitkamer met 'n lieflike see-uitsig. Daar is genoeg slaapplek vir 6 mense. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die woonstel spog met 'n volledige see-uitsig. Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers, 1 met 'n bad en die ander met 'n stort.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus. Die TV is toegerus met 11 DStv-kanale. Gaste kan die pragtige see-uitsig van die balkon af geniet.

Die Intercity Express Bus stop by Marine-rylaan by die Margate Mini Coach-bushalte, slegs 500 m vanaf die Seabrook Woonstelle. Op versoek kan gaste opgelaai word by die bushalte en aangewys word na Seabrook Woonstelle. Buiten dit sal daar geen ekstra vervoer benodig word tydens gaste se verblyf nie aangesien alle winkels, banke, besighede, restaurante en vermaak binne maklike loopafstand van die woonstel af is.

Slaapplek

’n Bespreking by Seabrook 604 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Geriewe

  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Ligging

  • Hoek van William O'Connor Rylaan en Panorama Parade, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoek van William O'Connor Rylaan en Panorama Parade, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY4ZTYyZWMzLWNlMzAtNGZjMC05MWM4LWE1NzZhN2Q1YTVhMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 6) Corner of William O’Connor Drive and Panorama Parade Margate 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -30.863043 30.370668
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za