Margate Beach Akkommodasie by Seabrook 605 | LekkeSlaap
+9
+9

Seabrook 605

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoek van William O’Connor-rylaan en Panorama Parade, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Seabrook 605 is 'n selfsorg-eenheid met 'n unieke ligging teen Margate se hoofstrand. Seabrook is sigbaar in al die lugfoto's van Margate se strand.

Hierdie tweeslaapkamerwoonstel het 'n ruim oopplan-sitkamer met 'n lieflike see-uitsig en bied gerieflike slaapplek vir 4 persone. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Verder is daar 'n badkamer met 'n bad en stort, en 'n oopplan-kombuis wat goed toegerus is. Die TV bied toegang tot DStv en gaste kan hulself verlustig in die luisterryke see-uitsig van die hoekstoep af.

Die Intercity Express Bus stop by Marienerylaan by die Margate Mini Coach-bushalte, slegs 500 m vanaf die Seabrook Woonstelle. Buiten dit sal daar geen ekstra vervoer benodig word tydens jou verblyf nie aangesien alle winkels, banke, besighede, restaurante en vermaak binne maklike loopafstand van die woonstel af is.

Kenmerke

Geriewe

  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Seabrook 605
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Hoek van William O’Connor-rylaan en Panorama Parade, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Seabrook 605 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoek van William O’Connor-rylaan en Panorama Parade, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlBhEL8dqF2q1dbRL6ITnlycnp8vjhv5betG4b82KjffVKeOoZj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Corner of William O’Connor Drive and Panorama Parade Margate 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -30.863029927364 30.370698614167
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za