Margate Beach Akkommodasie by Seabrook Apartment 505 | LekkeSlaap
+28
+28

Seabrook Apartment 505

Selfsorg
  • Vanaf R790 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seabrook Holiday Apartments, Eenheid 505, Warwich-weg, Margate Hoofstrand, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Seabrook Apartment 505 bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Margate. Die gebou bied 'n uitsig oor Margate se hoofstrand, 'n kinderswembad en die amfiteater.

Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n handstort-oor-bad en die tweede badkamer het 'n stort.

Die oopplankombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en ander basiese toebehore toegerus. Die leefarea langsaan lei na 'n balkon met 'n pragtige see-uitsig. Die kompleks bied 'n gemeenskaplike braai-area en veilige parkeerplek.

Die kompleks is naby winkels, banke, klubs, restaurante en ander vermaakgeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Seabrook Apartment 505 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Seabrook Holiday Apartments, Eenheid 505, Warwich-weg, Margate Hoofstrand, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R790
per nag (plek vir 6)
Vanaf R790
per nag (plek vir 6)
Vanaf R790
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seabrook Holiday Apartments, Eenheid 505, Warwich-weg, Margate Hoofstrand, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtpnbAXis4dVQdKWt42GjQOmjIyB438ua7qH3cxs6Xu4IkMqulk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R790  per nag (plek vir 6) Seabrook Holiday Apartments, Unit 505 Warwich Road 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -30.862955265701 30.370619075481
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za