Margate Beach Akkommodasie by Seabrook Apartment 701 | LekkeSlaap
+19
+19

Seabrook Apartment 701

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 7)
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoek van William O'Connor Rylaan en Panorama Parade, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Seabrook Apartment 701 bied selfsorgverblyf met 'n unieke ligging langs Margate se hoofstrand. Seabrook staan uit in al die lugfoto's wat van Margate-strand geneem word. Hierdie eenheid is ideaal vir 'n groot gesin.

Toegang tot die dakwoonstel is teen trappe op. Hierdie dakwoonstel op die sewende verdieping het 3 slaapkamers en 'n ruim oopplan-sitarea met 'n glaskoepel oor 'n deel van die leefarea. Daar is genoeg plek vir 8 gaste om gerieflik te slaap.

Die hoofslaapkamer beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met net 'n bad. Die tweede slaapkamer het 1 enkelbed en 'n stapelbed (dubbelbed onder en enkelbed bo) met 'n en suite-stort, en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus. Die TV is toegerus met 11 DStv-kanale. Die patio-area onder die glas is gedeeltelik oop en bied asemrowende uitsigte.

Die Intercity Express Bus stop by Marine-rylaan by die Margate Mini Coach-bushalte, slegs 500 m vanaf die Seabrook Woonstelle. Op versoek kan gaste opgelaai word by die bushalte en aangewys word na Seabrook Woonstelle. Buiten dit sal daar geen ekstra vervoer benodig word tydens jou verblyf nie aangesien alle winkels, banke, besighede, restaurante en vermaak binne maklike loopafstand van die woonstel af is.

Slaapplek

’n Bespreking by Seabrook Apartment 701 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank Tripelstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
1 xEnkelslaapbank
1 xTripelstapelbed

Kenmerke

Geriewe

  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Seabrook Apartment 701
Netheid
4.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Hoek van William O'Connor Rylaan en Panorama Parade, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Seabrook Apartment 701 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoek van William O'Connor Rylaan en Panorama Parade, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7mqOW3onaLvvU7KmC6FoBIPe3TuB7AEAuDSODO470qeliG51Gp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 7) 1 5 1 4 Corner of William O’Connor Drive and Panorama Parade Margate 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -30.863017611759 30.370700220901
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za