Seacliffe-T001

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

SeaCliffe-T001 is in Bantrybaai, rég op die Atlantiese kusstrook naby Clifton en Kampsbaai. Hierdie juweel is geskik vir korttermynverblyf en is reg oorkant die Saunders Rock Strand geleë.

Verblyf is beskikbaar in 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Geriewe sluit 'n oopplan-sitkamer en eetarea, kombuisie met 'n yskassie en mikrogolf, en 'n TV in.

Gaste het 1 veilige parkeerplek, en pendel- en wasgoeddienste is teen ekstra koste beskikbaar. Linne en handdoeke word voorsien en die eenhede word weekliks skoongemaak.

Seacliffe-T001 is stapafstand vanaf Bantrybaai en Seepunt se restaurante, winkels, kroeë en boetiekwinkels. Dis ook net 'n entjie se stap vanaf 'n wassery, apteek en al die lekker strande by Clifton en Seepunt.

Slaapplek

'n Bespreking by Seacliffe-T001 sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Veilige Parkering

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Seacliffe-T001 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 700 per nag (vir 3 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za