Buffelstad Akkommodasie by SeaEsta Terrace | LekkeSlaap
+13

SeaEsta Terrace

4 resensies
Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ironwood-laan 25, Seksie 29 Umlele Terraces, Kidd's Beach, 5264, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 R880 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

SeaEsta Terrace is 'n rustige selfsorg-dupleks in die veilige Umlele Terraces-kompleks. Dié kompleks is net 1,4 km vanaf die hoofstrand of 20 minute se draf of fietsry. SeaEsta Terrace is modern versier met eenvoudige dekor volgens 'n strandtema en is met alles toegerus wat nodig is vir 'n gesinsvakansie by die see.

Die dupleks het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n stapelbed. Die boonste slaapkamers bied 'n see-uitsig.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel en 'n wasmasjien. Die leefarea het 'n platskerm-TV en 'n dubbelslaapbank.

Slaapplek

’n Bespreking by SeaEsta Terrace sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKinderstapelbed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKinderstapelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir SeaEsta Terrace
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Ironwood-laan 25, Seksie 29 Umlele Terraces, Kidd's Beach, 5264, Oos-Kaap
  • Gaste dink SeaEsta Terrace het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Buffelstad Oos-Kaap
was R1 100
Vanaf R880
per nag (plek vir 8)
was R1 100
Vanaf R880
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ironwood-laan 25, Seksie 29 Umlele Terraces, Kidd's Beach, 5264, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5EWOJgsLfyHkqkzWCvfONRx4FA8iVix5bNiPJ7Tad1zFmxNLSO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 100, nou Vanaf R880  per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 25 Ironwood Avenue Section 29 Umlele Terraces 5264 Oos-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.140328207704 27.678735705943
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za