Seaforth Beach Apartment
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 3 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seaforth-weg, Seaforth Court, Seaforth, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Seaforth Beach Apartment is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks in die pragtige area van Seaforth in Simonstad. Die kompleks is ideaal naby restaurante en 1 km vanaf Boulders Beach.
Die woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 'n klein kind en beskik oor 'n oopplan-uitleg. Die slaaparea het 'n dubbelbed en 'n kindervriendelike-matras kan voorsien word vir 'n kind. Die badkamer het 'n stort, wasbak, toilet en 'n wasmasjien.
Die kombuisie het 'n yskas, mikrogolfoond, oond en 'n tweeplaatkookblad. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig. Die bestemming is ook naby die hawe, vlootbasis, museums, winkels en sowat 55 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.
Dit is ook ideaal vir diegene wat aan die SA Marine- of SAMTRA-opleiding deelneem of daar is vir ander werk.
Slaapplek
’n Bespreking by Seaforth Beach Apartment sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Seaforth-weg, Seaforth Court, Seaforth, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Seaforth Beach Apartment het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seaforth-weg, Seaforth Court, Seaforth, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom