SeaFrog Chalet
Algehele Oorsig:
Gemiddelde gradering van 11 resensies
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Kallie K - Jul 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Kallie K
Saam met vriende
Warm welcoming, clean, self-service chalet.
Warm welcoming by the owners on arrival. The chalet was clean and very neat. The chalet is fully equipped and in the perfect location for the function we attended.
Leonie B - Apr 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Leonie B
Saam met vriende
Very nice, clean and relaxed.
See stars.
Willem C - Jan 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Willem C
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie lekker en rustig.
Sal aanbeveel vir 'n couple, nie 'n gesin nie.
Helandie - Apr 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Helandie
Gesin met tieners
As jy 'n see-vakansie weg van alles en almal nodig het, is hierdie houthuisie net vir jou!
Die houthuisie is omtrent 'n blok vanaf die see geleë, so jy hoor die see se dreuning deurentyd as jy in die huisie is. Dit is op die eienaars se perseel geleë. Daar is 'n hek waaragter jy parkeer en waarvoor jy jou eie afstandbeheer kry. Jy kom en gaan soos jy wil so dit is baie veilig en gerieflik. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam en gaan die ekstra myl om jou verblyf so gerieflik as moontlik te maak. Die strand is egter nie 'n swemstrand nie, maar as jy wil swem is die naaste swemstrand, Zinkwazi, net 15 minute se ry ver. Jy kan ...
Sien meer
Anita U - Mar 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Anita U
Saam met eggenoot/lewensmaat
We enjoyed our stay at this rustic, well appointed chalet.
Overall experience at SeaFrog Chalet was very special. Thank you Petro and Ben for your hospitality.
Margi S - Jan 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Margi S
Gesin met tieners
Had a wonderful time and was made to feel welcome from the start.
Had a absolutely relaxing stay. Petro and Ben were wonderful hosts. Walks on the beach were breathtaking. The rural environment was a good change of scenery. Would recommend SeaFrog for anyone who wants to switch off from the business of life and just relax!
Christiaan S - Dec 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Christiaan S
Gesin met tieners
Wonderlikste vakansie wat ek in jare gehad het.
Dankie aan Ben en Petro vir die skoonste en pragtigste plekkie waar jy jouself weer kan vind en net rustig raak.
Ans S - Oct 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Ans S
Saam met eggenoot/lewensmaat
Nie vir die gewone toeris nie.
Die koördinate het ons in 'n suikerriet land laat beland. Die naam "SeaFrog" kom nêrens op die straat of erf voor nie. Met ons aankoms, word aan ons gesê dat ons bespreking eers 'n week later is. Toe ons noem dat ons reeds met Anina gepraat het, toe erken hulle dat hulle 'n fout met die datum gemaak het. Die plek was dus baie vuil en moes was sodat hulle eers kon skoonmaak. Toe ons ons bagasie uitlaai, waarsku hulle ons dat ons nie waardevolle items in die motor moet los nie aangesien daar baie inbrake is. Ons neem alles in en om daar uit te ...
Sien meer
Petro se Terugvoer
We sincerely regret this guest's unhappiness, and although everything within our means were done to make them comfortable while the chalet was being prepared, they chose not to accept any peace offerings. The guests were refunded and we parted amicably.
Sien meer
We've never missed a booking before and do not intend to do so again. To make sure of that, we've synchronized our calendars with TravelGround's calendars, since all bookings are booked via the system.
As for the look and feel of SeaFrog; the guests clearly did not appreciate...
SeaFrog Chalet
Thea L - Jul 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Thea L
Gesin met tieners
Meeste gasvryheid wat ons in 'n lang tyd teëgekom het.
Die akkommodasie het alles wat jy nodig het en meer.
Johan D - Jul 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Johan D
Gesin met klein kinders
Baie verrassende en unieke ervaring, iets nuuts.
Die chalet is ten volle toegerus. Lieflike slaapplek. Baie gasvrye verwelkoming. Lekker privaat. Badkamer is regtig uniek. Sal dit hoogs aanbeveel.
Madelein V - Jun 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Madelein V
Gesin met klein kinders
Stunning plek, vriendelike mense. Awesome naweek.
Awesome naweek gehad, rustige plek en vriendelike mense.
Gaste wat na SeaFrog Chalet gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |