Hermanus Akkommodasie by Seafront @ The Birkenhead | LekkeSlaap
+14

Seafront @ The Birkenhead

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 134 , 3 The Birkenhead, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Seafront @ The Birkenhead is in Hermanus aan die Wes-Kaapse suidkus geleë. Dié dorp se natuurskoon, matige klimaat, buitelug-doendinge, ryk plantegroei en ligging naby Kaapstad, maak dit die ideale basis vanwaar jy die Kaapse Overberg kan verken.

Dié woonstel is op die onderste verdieping in 'n kuskompleks, bied 'n lieflike see-uitsig en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander kamers het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en die tweede badkamer is apart.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, skottelgoedwasser en ander kookgerei. Die leefarea het 'n TV en lei na 'n privaat stoep met 'n braai-area en see-uitsig.

Doendinge sluit walviskyk, visvang, historiese trekpleisters, watersport by verskeie strande, valskermsweef en gholf in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Seafront @ The Birkenhead
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Hoofweg 134 , 3 The Birkenhead, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seafront @ The Birkenhead het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 134 , 3 The Birkenhead, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsHEekAmvBHRSJhJBbsoQBpizdA5t32sQupEBpiOEQvsuSrMwWd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 800  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 134 Main Road 3 The Birkenhead 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.418332944731 19.244515584769
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za