Hermanus Akkommodasie by Seafront @ The Birkenhead with Pool | LekkeSlaap
+13

Seafront @ The Birkenhead with Pool

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 134, Birkenhead 2, Hermanus , 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Seafront @ The Birkenhead with Pool is in die gewilde vakansiedorp, Hermanus, aan die suidelike kus van die Wes-Kaap. Die dorp se natuurskoon, matige klimaat, buitelug doendinge, blommeryk, en ligging so naby aan Kaapstad maak dit die ideale basis vanwaar die Kaapse Overberg verken kan word.

Dié onderste verdieping woonstel het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers en bied 'n fantastiese uitsig oor die see. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n koningrootte-bed en het 'n en suite-badkamer. Die tweede badkamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die 2 kamers maak gebruik van 'n gedeelde badkamer.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, skottelgoedwasser, wasmasjien en kookgerei. Dei leefarea het 'n TV en lei na 'n privaat stoep me t'n braai-area, swembad en uitsigte oor die see.

Doendinge in Hermanus sluit walviskyk, visvang, verkenning van historiese besienswaardighede, watersport by verskeie strande, skermsweef en gholf in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hoofweg 134, Birkenhead 2, Hermanus , 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 134, Birkenhead 2, Hermanus , 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVM7qPlxHkCGBpCtqKH0yFegB6XKHfpAkJbB17Ri6SmWcnX1RkV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 000  per nag (plek vir 6) 134 Main road 2 Birkenhead 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.418377747244 19.244532367754
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za