Seagull 204
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Warwich Avenue, Seagull Holiday Flats, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Vanaf R825 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Seagull 204 is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Seagull Holiday Flats-kompleks op Margate se strandfront, met uitsig oor Margate Main Beach. Die kompleks is naby winkels, restaurante en die Margate Fishing Pier.
Die woonstel bied slaapplek vir 2 volwassenes en 3 kinders. Slaapkamer 1 het 'n dubbelbed, Slaapkamer 2 het 2 enkelbeddens, en daar is 'n enkelbed in die sitkamer. Die eenheid het 2 badkamers met 'n stort of bad, wasbak en toilet, asook 'n kombuis, eetkamer en sitkamer met 'n TV. Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder saambring.
Die kompleks beskik oor 'n groot gemeenskaplike oneindige swembad, braaigeriewe, veilige parkering en 'n speelkamer vir kinders met 'n reuse-skaakstel.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 746
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Warwich Avenue, Seagull Holiday Flats, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Warwich Avenue, Seagull Holiday Flats, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang