LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Seagull 313 | LekkeSlaap
+29

Seagull 313

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Warwich-laan, Seagull Holiday Flats, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R710 per nag(plek vir 5)

Beskrywing

Seagull 313 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Seagull Holiday Flats teen Margate se strand. Die kompleks is naby verskeie winkels, restaurante en Margate se visvangpier.

Seagull 313 bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel, broodrooster, mikrogolfoond en 'n toonbank met stoele toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die sitkamer het 'n ekstra enkelbed, sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Die Seagull Holiday Flats bied 'n groot gemeenskaplike randvloeiswembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek. Daar is 'n speelkamer vir kinders met 'n reuseskaakstel.

Slaapplek

’n Bespreking by Seagull 313 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Warwich-laan, Seagull Holiday Flats, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R710
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R710
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Warwich-laan, Seagull Holiday Flats, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c7de82bd22675e3f75b6a3fcf31df998fb0a3f49b9c4f39cf6fcc7e75cb1b24477a46ddf9c6a1f2f8101746a051cd1f413b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R710  per nag(plek vir 5) Warwich Avenue Seagull Holiday Flats 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 09:00 -30.863466947179 30.371087317791
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!