Seagull 503
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Warwich Avenue, Seagull Holiday Flats, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Vanaf R825 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Geleë reg op Margate Main Beach met ononderbroke see-uitsigte, bied Seagull Holiday Flats ikoniese selfsorgverblyf, perfek vir gesinne.
Hierdie volledig gemeubileerde woonstel beskik oor twee slaapkamers, 'n sitkamer, 'n eetarea en 'n goed toegeruste kombuis met 'n mikrogolfoond. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed en 'n stel stapelbeddens insluit, wat gemaklik tot 4 volwassenes en 2 kinders akkommodeer. Twee badkamers bied gerief vir die hele gesin.
Gaste kan verskeie braai-areas op die perseel, 'n kinderspeelkamer, 'n reuse-skaakstel en 'n swembad met pragtige uitsigte oor die hoofstrand geniet. Seagull Holiday Flats is die perfekte plek om te ontspan, die son te geniet en lewenslange herinneringe te maak.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 746
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Warwich Avenue, Seagull Holiday Flats, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Warwich Avenue, Seagull Holiday Flats, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang