LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Seagull 505 | LekkeSlaap
+36

Seagull 505

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Warwich-weg, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R710 per nag(plek vir 5)

Beskrywing

Seagull 505 is ’n selfsorgwoonstel in die Seagull Holiday Flats-kompleks op Margate se seefront, met ’n uitsig oor Margate se hoofstrand. Die kompleks is naby aan talle winkels en restaurante, asook die Margate Visvang-pier.

Seagull 505 is geskik vir 5 gaste (3 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar) en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en ’n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Elke kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het ’n bad, stort, toilet en ’n wasbak.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met ’n yskas-vrieskas, stoof en oond, ketel, broodrooster, mikrogolf en ’n toonbank met stoele. Die eetkamer het ’n eetkamertafel met stoele vir 6 gaste. Die leefarea het ’n enkelbed, sitplek en ’n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Die Seagull Holiday Flats-kompleks bied ’n groot gemeenskaplike randvloeiswembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek. Daar is ’n speelkamer vir kinders met ’n groot skaakstel.

Slaapplek

’n Bespreking by Seagull 505 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Seagull 505
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Warwich-weg, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Seagull 505 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R710
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R710
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Warwich-weg, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf936273b1290706580e13d0651f6e4174fc233c0ac62eeee570da1301215f4e81050e74539164deb5eca2e6a1cab57c7a884?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R710  per nag(plek vir 5) 3 5 1 5 Warwich Road Seagull Holiday Flats 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.863464700315 30.371044245369
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!