Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seagull 508

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Warwich-laan, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R825 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Seagull 508 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Seagull Holiday Flats-kompleks op Margate se strandfront en het 'n uitsig oor Margate te hoofstrand.

Die eenheid het rustieke meubels en 'n strandstyl. Daar is 33 trappe wat na die eenheid lei.

Seagull 508 het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel, broodrooster, mikrogolfoond en 'n toonbank met stoeltjies toegerus. Die eetarea het 'n tafel en 6 stoele, en die sitarea het 'n ekstra enkelbed, sitplek en 'n platskerm-TV. Die leefarea lei na 'n privaat balkon met buitemeubels.

Gaste moet hul eie dekodeerders saambring indien hulle TV wil kyk. WiFi is nie beskikbaar nie.

Elke eenheid het 1 gratis parkeerplek en ekstra parkeerplek vir waentjies kan teen 'n ekstra fooi gereël word.

Die Seagull Holiday Flats-kompleks bied 'n groot gemeenskaplike randvloeiswembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek. Daar is ook 'n kinderspeelkamer met 'n reuse-skaakstel.

Slaapplek

’n Bespreking by Seagull 508 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 651

Jaar gelys 9

Ligging

  • Warwich-laan, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R825
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R825
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Warwich-laan, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66ac1ac3b4451c9339e09afb15910b9b21ca2cb0881c598cc1d706b5fa8cd8eac45b26d1039eed4b46181547b99e0afe6bb3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R825 per nag (plek vir 5) Warwich Avenue Seagull Holiday Flats 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.863464700315 30.371087160713
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem