Glentana Akkommodasie by Seagull Holiday Flat | LekkeSlaap
+17

Seagull Holiday Flat

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir Seagull Holiday Flat
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Andre E - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste waarde vir geld!

Ons het baie lekker gebly. Debbie is 'n uitstekende gasvrou. Die huis het alles wat jy nodig het en nog meer as wat ek verwag het. En dit is 'n paar meter van die see af.

Karla J - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karla J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ontspanning in 'n oulike plekkie so naby aan die strand!

Ek en manlief het heerlik ontspan by Seagull. Daar is letterlik alles wat 'n mens nodig het, ek het veral die skottelgoedwasser en die tuimeldroër geniet! Dit is 30 sekondes se stap van die strand af. Debbie het gesorg dat die plekkie silwerskoon is en het ons baie tuis laat voel. Dit is die perfekte plek om weg te breek saam met jou geliefde.

Liza S - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza S
Gesin met tieners

Baie lekker woonstel met alles (selfs meer) wat nodig is.

Baie lekker vakansie gehou, sal definitief weer gaan!

Anarood P - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anarood P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was asemrowend om in so lekker skoon en netjiese atmosfeer en plek te kon rus.

Dit was baie heerlik ... Sal definitief weer gaan.

Danie V - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en uitstekend toegerus.

Dalk te klein vir meer as twee mense. Debbie is 'n besonder vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Heerlike, stil en rustige omgewing.

Loulette L - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Loulette L
Saam met vriende

Netjies!

Baie dankie - ons het die vakansie in die woonstel (baie skoon en netjies) baie geniet. Die woonstel se ventilasie is nie goed nie en daarom moet die skuifdeur en/of vensters aan die voorkant oopgemaak word. Hierdie skuifdeur front die straat en dus kan enigiemand die woonstel betree. 'n Veiligheidshek wat oop- en toegemaak kan word, kan geïnstalleer word. Die res van die woonstel het diefwering voor die vensters. Baie dankie - ons sal weer van Lekkeslaap gebruik maak.

Hermien G - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien G

Pragtige, netjiese woonstelletjie!

Van die oomblik wat ek daar gestop het, het ek tuis gevoel! Debbie het my met warmte en vriendelikheid ontvang. Die woonstel is pragtig met alles wat 'n mens mag nodig kry en die dekor is beslis 'n bewys van Debbie se talent. Sal beslis weer daar gaan bly as ek in die omgewing is!

Liane W - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liane W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles gehad wat mens kan nodig hê by 'n vakansiewoonstel.

Debbie was baie vriendelik en die woonstel het meer gebied as wat ons verwag het van 'n selfsorg eenheid.

Hannes J - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, rustig en gesellig!

Debbie en Christo het ons tuis laat voel. Seagull Woonstel is ingerig met alles wat jy benodig. Dit voel soos jou eie huisie by die see. Sal beslis weer daar gaan bly. Glentana is 'n wonderlike plek om te gaan rus.

Johan H - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan H
Besigheidsreis

Het aan die verwagtinge voldoen.

Seagull Woonstel is geleë in 'n baie rustige area met baie goeie fasiliteite.

Corrie J - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie J
Besigheidsreis

Goeie waarde vir geld. Uitsonderlike strand!

'n Baie goed toegeruste eenheid in 'n stil omgewing met 'n ongerepte strand. Voorwaar goeie waarde vir jou geld. Debbie het aan alles wat 'n mens moontlik nodig kan kry gedink ...

Cindy M - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful and GREAT Value for money

What a wonderful place to stay! Apart from the great location, the place is fitted with all the things you would want in your "home away from home", like a washing machine, tumble dryer, dishwasher, etc. Above all, the owner, Debbie is the most warm hearted and welcoming person I have met in a long time. Will definitely recommend this flat to everyone out there!

Cornel S - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel S
Gesin met klein kinders

We found our home away from home and will keep comming back.

This was our second stay and we enjoyed every minute of it. Debbie is great. Can't wait to book for next year.

Irma F - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Hierdie is 'n oulike skoon plekkie, baie goed toegerus en lekker naby aan die see! Ek was bang dat dit koud sou wees binne, maar dit was lekker knus binne! Ons sal definitief dit aanbeveel!

Lance S - Feb 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lance S
Gesin met klein kinders

Thoroughly enjoyed our stay in this very well stocked unit

Thoroughly enjoyed our stay in this very well stocked unit - anything you could possibly need is to be found in the flat (and more). Friendly hosts, peace and quiet, exceptional cleanliness and a very entertaining shower, made Seagull a place we shall return to.

Gerrit D - Apr 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit D
Saam met eggenoot / lewensmaat

It is fantastic and beautiful, and very comfortable

I loved it as everything was very nice, also quite close to the sea. It has everything one needs to be comfortable and have a happy stay.

Yvonne J - Jan 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne J
Gesin met klein kinders

It was a fantastic location

Everything was well and so fantastic and clean.

Estian C - Nov 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estian C
Enkelreisiger

Excellent value for money: excellent accommodation in an excellent location

I will be surprised if you were to find better accommodation for this price in as exquisite an environment as Glentana. The flatlet is equipped with the best and most complete facilities one can imagine and is two minutes' walk from the beach with unlimited walking opportunities.

Bettina L - Aug 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bettina L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great value for money.

Good time had - and experienced exceptional service.

Cornel S - Mei 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel S
Gesin met klein kinders

Every mother's dream come true.

We were received as if we are family. Had an amzing stay. Very child friendly and everything that a mother with small children could ask for is supplied. They will defenitley see us again.

Andrew C - Apr 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew C
Saam met vriende

Awesome!!! loved every second!!

By far top 3 accomadation venues ever! will stay there again!!

Vanaf R1 480
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 480
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 480
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gallie Meyerstraat 6, Glentana, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIxZGI4ZTM2LWNhY2ItNDNkMS04YjIxLTA2NzAxOWQ2ZmNhMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 480  per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 6 Gallie Meyer Street Glentana 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -34.050350448693 22.317000925541
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za