Glentana Akkommodasie by Seagull Holiday Flat | LekkeSlaap
+17

Seagull Holiday Flat

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Seagull Holiday Flat
Kids under 18 accompanying parents at 50% of the full rate. Beach towels is not supplied.
Belasting en Ekstras

Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke bring.
Let asb. daarop dat daar 'n breekskadedeposito van R1600 is wat binne 10 werksdae na gaste se vertrek terugbetaalbaar is indien daar geen skade is nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Deposito's word slegs terugbetaal indien gaste betyds kanselleer en die woonstel herverhuur kan word vir die gekanselleerde datums.

3 maande voor inklokdatum: 70% van die deposito is terugbetaalbaar.
1 maand voor inklokdatum: 50% van die deposito is terugbetaalbaar.
2 weke voor inklokdatum: 30% van die deposito is terugbetaalbaar.
1 week voor inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 1650 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf R1 480
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 480
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 480
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gallie Meyerstraat 6, Glentana, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIxZGI4ZTM2LWNhY2ItNDNkMS04YjIxLTA2NzAxOWQ2ZmNhMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 480  per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 6 Gallie Meyer Street Glentana 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -34.050350448693 22.317000925541
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za