Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seagull View Cottages

Seagull B
Vanaf
Vanaf R1 880
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is toegerus vir 4 mense en het 2 slaapkamers wat oopmaak op die stoep. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die twee kamers deel 'n badkamer met 'n bad en stort. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, mikrogolfoond en yskas. Gaste kan etes nuttig by die eetkamertafel of in die sitkamer ontspan voor die TV met 60 DStv-kanale en 'n kaggel. Die sitkamer maak ook oop op 2 stoepe waarvan een beskik oor ingeboude braaigeriewe. Onderdakparkeerplek vir 1 voertuig word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Internet koppeling
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Seagull View Cottages kan ongelukkig nie besprekings vir matriekgroepe of studente aanvaar nie.

Die balans van jou faktuur moet voor aankoms betaal word.

Gaste moet hul eie strand- en badhanddoeke saambring.
Let daarop dat rook nie in die kothuise toegelaat word nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Seagull C
Vanaf
Vanaf R1 880
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is ideaal vir 'n groep of gesin van 6. Die eenheid het 2 slaapkamers en 2 enkelbeddens in die leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. 'n Badkamer met 'n bad en stort word gedeel tussen die kamers. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof en oond en mikrogolfoond. Die sitkamer is gemaklik gemeubileer en het 'n TV met 60 DStv-kanale. Dit lei na ’n onderdakstoep en die eenheid bied onderdak-braaigeriewe en onderdakparkeerplek vir 2 voertuie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Internet koppeling
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Seagull View Cottages kan ongelukkig nie besprekings vir matriekgroepe of studente aanvaar nie.

Die balans van jou faktuur moet voor aankoms betaal word.

Gaste moet hul eie strand- en badhanddoeke saambring.
Let daarop dat rook nie in die kothuise toegelaat word nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 880
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Net langs die PO394-pad, Milkwood Glen, Keurbooms, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3ef18821c31803ef93f006ea03788d4ca06d8c4404a0505dc09ac69983536f6e24bb8a4f5d706181a16327f2211edbc92c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 880 per nag (plek vir 6) 46 5 1 5 Off PO394 Road Milkwood Glen 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -34.007364080971 23.438499569893
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem