Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seagull View Cottages

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Elske Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 46 resensies vir Seagull View Cottages
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Rheta B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rheta B
Gesin met klein kinders

Heerlike vakansie huis.

Ons het baie lekker gebly. Die huis is goed toegerus. Die ligging is baie aangenaam en veilig vir klein kinders. Ons wou nie ry nie, sou nog 'n paar dae daar wou bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagull View Cottages se terugvoer

Ek is baie bly dat julle lekker gekuier het. Dit was 'n plesier om julle as gaste te ontvang!

Seagull View Cottages
Lee S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lee S
Gesin met klein kinders

Issues and oceans.

Unfortunately, we stayed at a very bad time for Keurbooms. We were without power for 2 days, but the owners tried to keep us updated as best they could. The cottage is perfectly located right by the beach, so we could at least brave the cold, wet wind and visit the beach whenever we pleased.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques P
Gesin met klein kinders

Heerlik!

Uitstekende ligging! Verblyf het alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagull View Cottages se terugvoer

Dit doen my hart goed dat julle lekker kon ontspan. Baie dankie.

Seagull View Cottages
Alida V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida V
Gesin met klein kinders

Strand op jou voorstoep.

Heerlike kuier met see se gedruis en mooi natuurskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagull View Cottages se terugvoer

Ek is regtig bly dat julle die kuier geniet het!

Seagull View Cottages
Bianca S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bianca S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is mal oor die ligging, nie noodwendig die huis nie, maar die ligging.

Nuwe braaibak asb.! Groter glase en banke se spons is gaar, rooster ook. Maak eetkamertafel los sodat hy kan skuif indien wil - baie moeilik om by yskas uit te kom. Ligging uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Priscilla J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla J
Gesin met klein kinders

Rus vir die siel en stapafstand van die strand.

Fantastiese verblyf direk langs die see. Naby aan Plet, slangpark, olifant sanctuary ens. is nie te ver nie. Kinders het dit geniet en die kalmte was rus vir die siel. Kombuis is goed uitgerus. Baie dankie vir heerlike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagull View Cottages se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ek is altyd bly as ons gaste hulle verblyf geniet, want ‘n mens het nodig om jou batterye te laai. Die ligging naby sowel Plett as ander interessante besienswaardighede sorg daarvoor dat ‘n mens nooit kans kry om verveeld te raak nie, né.

Seagull View Cottages
Peter M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreeslik lekker en rustig!

Baie skoon en netjiese, cosy plekkie. Sal enige tyd weer teruggaan! Perfekte, rustige strand met dolfyne wat jou ten minste 2 keer per dag kom besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagull View Cottages se terugvoer

Ek is regtig so bly dat julle die verblyf geniet, en soveel dolfyne gesien het. Dit is vir ons 'n plesier om ons huisies ook met ander mense te kan deel aangesien ons verknog is aan die plek. Ons kry oor die algemeen wonderlike gaste wat by ons oorbly, en dit maak alles die moeite werd! Baie dankie.

Seagull View Cottages
Rudolph H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike rus, pragtige uitsig.

Goed toegerus, fantastiese uitsig, ons beveel dit aan. Gaan weer hier kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagull View Cottages se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Dit is vir ons 'n riem onder die hart om te hoor dat ons gaste hulle wegbreektyd geniet het. Ons deel graag die plesier wat die huisies ons gee met ander.

Seagull View Cottages
Boeta C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Boeta C
Gesin met klein kinders

Baie rustig, buite skoolvakansie, in die week.

Baie goeie ligging, voel redelik veilig. Kan dalk van elke huisie af 'n foto van die stoep af see se kant toe opsit, dat mens kan sien watter huis die beste see-uitsig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagull View Cottages se terugvoer

Baie dankie vir die wenk. Ons sal dit beslis in gedagte hou wanneer ons die webblad opgradeer.

Seagull View Cottages
Thia E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Thia E
Saam met vriende

Huis was nie wat ek verwag het nie.

Plek het 'n upgrade nodig vir die prys is dit baie verouderd. Moes bel vir handdoeke. Geen aanduidings presies waar die plek sit nie, baie vaag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagull View Cottages se terugvoer

Die inigtingstuk maak daarvan melding dat handdoeke nie ingesluit is nie. Ongelukkig het ek geen versoek vir handdoeke ontvang nie, en was die telefoonoproep die eerste wat ek daarvan gehoor het. Handdoeke is onmiddellik deur die agentskap aan die gas verskaf.
Die bespreking was vir 25 Maart. Op 10 Maart het ek vier lêers met inligting aan die gas gestuur, onder andere die volgende, die koördinate van die ligging van Seagull View, 'n kaart wat aandui hoe om by Seagull View uit te kom, en 'n kaart van die oord met die presiese ligging van die vier huisies daarop aangedui.

Seagull View Cottages
Maryn S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryn S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plekkie en net oor die duin is die see. Wat meer kan jy voor vra?

Alles wat jy sou benodig is in die huisie - selfs 'n sonsambreel. Het heerlik geslaap met die see se gedruis in ons ore.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagull View Cottages se terugvoer

Baie dankie. Ek is so bly dat julle die tydjie geniet het.

Seagull View Cottages
Hermanus V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hermanus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

This was a jewel that we discovered. Will use again.

View and facilities great. Washline not too accessible.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Godfrey B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Godfrey B
Saam met vriende

Dit was 'n aangename en rustige plek. Skoon en netjies.

Goeie waarde vir geld. Mooi see-uitsig en goeie toegang tot die see. Veilig en afgesonder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Randall H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Randall H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Thoroughly enjoyed our stay the second time around.

Our 33rd wedding anniversary was made so much more special with our stay at Seagull C. The weather was the only negative but we will definitely visit in the summer months again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lara G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lara G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful location

Beautiful location right on the beach, and the manager was very helpful to get a plumbing issue sorted quickly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D
Gesin met tieners

Uitstekend, beeldskoon.

Aangenaam verras! Wow-plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon B
Gesin met klein kinders

Didn't want to leave.

Lovely break, just too short. Perfect house and lovely view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagull View Cottages se terugvoer

Thank you, I am so glad you enjoyed your stay. That is what it is all about!

Seagull View Cottages
Nadia B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia B
Gesin met klein kinders

Perfekte ligging met 'n wonderlike uitsig.

Ons het vir 3 nagte daar gebly. Die huisie het die mooiste uitsig op die see en die stoep loop uit op gras met 'n pragtige tuintjie. Die strand is 'n klipgooi van die stoep af. Die kinders kon op die duin speel terwyl ons braai op die stoep. Baie veilig, skoon en goed toegerus. Ons het niks kortgekom in die huisie nie. Beddegoed was skoon en daar was ekstra komberse vir die koue aande. Die ligging is perfek en naby heelwat besienswaardighede/aktiwiteite gepas vir gesinne met kinders. Ons sal definitief weer daar gaan bly met ons volgende vakansie by Keurboomstrand. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagull View Cottages se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer dit en ek is só bly dat julle lekker gekuier het!

Seagull View Cottages
Shaun E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun E
Saam met vriende

Dit was kos vir die siel.

Dit was ontspanning vir ons hele groep vriende het ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine J
Saam met vriende

Pragtige uitsig en die rustigheid was fantasties. Defintief waarde vir jou geld.

Wil graag voorstel dat gaste teen 10 moet uitklok en nie 9 nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagull View Cottages se terugvoer

Baie dankie. Ek is regtig bly dat julle lekker gekuier het.

Dit is lastig om vroeg te moet vertrek, maar die vertrektyd is om 09:00 om die skoonmakers tegemoet te kom. Tydens die Covid-pandemie moet die huisies na elke vertrek ontsmet word, en as die vertrektyd 10:00 is, gee dit hulle nie genoeg tyd om betyds klaar te maak voor die volgende gaste arriveer nie.

Seagull View Cottages
Carmen S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen S
Gesin met klein kinders

Relaxing and Refreshing

The long drive from Cpt was really worth it. The stay was just too short. I loved the the sound of the waves in the morning when i wake up, and the fact that i can walk down to the beach with a cup if coffee was awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ben V

Plek is baie goed geleë. Toegangsroete dalk bietjie beperkend en problematies. Andersins het ons lekker vakansie gehou.

Remotes se batterye nie nagegaan en was pap. Batterye aangepak. Enigste plek wat geld vra vir skoonmaak agterna - voel dit moet ingesluit wees op die tarief. Plek was ook nie heeltemal skoon. Was dalk skoongmaak nadat die laaste gaste uit is, maar lyk of redelike tyd verloop het voor nuwe gaste (ons) daar in is en was stowwerig en vloere was byvoorbeeld nie so baie skoon nie. Moet dalk net voor gaste ingaan net vinnige skoonmaak doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagull View Cottages se terugvoer

Beste Ben
Baie dankie vir die terugvoer. Dit spyt my dat jy probleme ondervind het. Die agentskap het die sekuriteitsmaatskappy na Seagull A laat uitkom, en dit blyk dat daar geen probleem met die afstandbeheer of batterye was nie, maar wel met die alarmstelsel omdat die buitestrale nie in lyn was nie.
Die huisie is 'n dag voor julle aankoms deeglik skoongemaak en volgens Covid-vereistes gesaniteer. Daar was wel 'n sterk wind, wat moontlik vir die stowwerigheid na die skoonmaak verantwoordelik was. Ons sal nooit ons standaarde laat sak net om gaste geplaas te kry nie. As die uitstekende agentskap waarvan ons gebruik maak nie 'n skoonmaakspan beskikbaar het nie, aanvaar ek nie die bespreking nie.
Ter wille van deursigtigheid, noem ons die fooi afsonderlik omdat dit dieselfde is, afgesien van die duur van die verblyf.

Seagull View Cottages
Melanie B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie B

Comfortable, relaxing, peaceful.

Will definitely revisit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennifer V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer V
Gesin met tieners

Bo verwagting!

Ons was so verras om só naby aan die see te wees. Ons was verras om elke dag die dolfyne te sien! Die huis was netjies, fantasties toegerus en die hele proses was eksie perfeksie. Baie dankie vir 'n onvergeetlike tyd. Ons sien julle definitief weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie A - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie A
Gesin met klein kinders

Netjiese verblyf langs pragtige strand.

Die beste eienskap van die verblyf is die ligging reg langs die strand. Die eenheid was skoon en netjies en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse W
Gesin met tieners

Seagull A het 'n baie goeie ligging en uitsig.

Huisie was skoon en gerieflik. Sou 'n tweede badkamer verkies. Waterdruk vir stort was okay, maar bad neem baie lank om in te tap. Geniet eenheid se privaatheid. Lieflike houtdek naby strand. Waardeer jul boodskappe i.v.m. loadshedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nimo D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nimo D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil en rustige omgewing, weg van die besige plekke af.

Die ligging is ideaal, die strand is skoon, sekuriteit altyd teenwoordig. Die wooneenheid is gerieflik met alles wat jy nodig het vir selfsorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karel L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Werklik teenaan strand, privaat, rustig, in die middel van pragtige natuurskoon en tog naby winkels, restaurante ens.

Ons huisie was minder as 100 m van 'n lang strand af waar ons ver ente geloop het. Die omgewing is baie mooi met die berge en woude wat die estate omring, daar is baie om te doen en te sien in die omgewing. Ons was egter te kort daar om by alles uit te kom. Plettenbergbaai is net langsaan en het alles wat jy nodig het. Die huisie waarin ons gebly het, het alles in wat jy nodig het. Enigste iets wat gepla het is die mannetjies bobbejaan wat af en toe daar was, so sorg maar dat alles toe is as julle gaan verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan R - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan R
Gesin met klein kinders

Heerlike verblyf met 'n pragtige see-uitsig.

Ons het 'n heerlike tyd gehad by die woonstel. Dit het 'n pragtige uitsig oor die see wat ook maklik toeganklik is. Ons was 2 oggende bederf deur 'n massiewe skool dolfyne wat in die branders voor die huisie baljaar het. Die groot yskas was ook 'n groot plus. Die enigste nadeel was die waterdruk om badwater te tap ─ dit was ongelooflik stadig en water wou ook nie vinnig uittap nie. Ons moes maar bad of staan en stort in mekaar se water omdat 'n bietjie water 'n paar ure vat om uit te loop. Maar behalwe vir die genoemde probleem met die water maak al die positiewe dinge meer as genoeg op vir dit. Die plek word graag aanbeveel vir mense met 'n gesin wat lekker langs die see wil ontspan. Dit is sentraal aan die Tuinroete met baie dinge om te doen in albei rigtings langs die kuslyn.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagull View Cottages se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Dit moes vir julle baie frustrerend gewees het. Ek is net spyt dat julle nie die agentskap gebel het om die probleem aan te meld nie. Hulle sou dadelik iemand uitgestuur het om die fout te herstel. Ek is bly dat julle lekker gekuier het.

Seagull View Cottages
Roxane S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxane S
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place is totally amazing.

Nice, peaceful environment.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die plek is absoluut fantasties.

Lekker, rustige omgewing.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalize D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize D
Saam met vriende

Heerlik.

Die krag trip net op die kragpunte, sal dit graag wil laat toets aangesien dit nogal ongerieflik kan wees veral as jy hare droog blaas. Kragpunt in oop slaapkamer was die probleem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagull View Cottages se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit. Ons sal na die probleem laat kyk.

Seagull View Cottages
Anonieme gas - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle S
Gesin met klein kinders

Lekker stil en klipgooi van die strand of vir lang stap langs die see en dolfyne van stoep te sien speel in die branders.

Die akkommodasie is gerieflik met alles wat jy nodig het om lekker te kuier. Die manne het net hulle rugby en krieket gemis met net sokker sportkanale.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagull View Cottages se terugvoer

Ek is bly dat julle lekker gekuier het. Die DStv wat geīnstalleer is, bevat die premium pakket, dus alle kanale, ook dié vir rugby en krieket. Ons het dit juis opgradeer omdat ons daarvan bewus is dat die manne onttrekkingsimptome kry as hulle rugby- en krieketkykery ingekort word! Ek sal net weer by die agentskap seker maak of die aanwysings wat ons by die TV aangebring het, wel duidelik sigbaar is. Baie dankie vir die terugvoer.

Seagull View Cottages
Sandra N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra N
Gesin met tieners

Veilig, stil en gerieflike verblyf met maklike toegang tot die strand en see.

Hou van die geïsoleerde ligging van die kompleks en los verblyfeenhede. Die sigbare inspeksie van die terreinpersoneel en sekuriteitsbeamptes is opvallend en gerusstellend. Die skermafdakke vir jou motor en sleepwa is baie welkom; die groot stoep met die onderdak braai en meubels is gemaklik. Die lugreëling is uitsonderlik maar baie gerieflik gedurende windlose, bedompige dae. Die handstort in die bad is lastig maar die konstante waterdruk en temperatuur is goed. Die klein kombuis area met ietwat onlogiese uitleg, min werksoppervlak en klein ruimte van die gasstoof is lastig. Bergingsarea vir kos tydens 'n lang verblyf is heeltemal te min. Die direkte toegang tot die strand en dek sorg vir 'n ontspanne rusplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann F
Saam met vriende

Dié verblyf in Keurboomsstrand!

Seagull View is wel toegeruste netjiese verblyf. Uitstekend gevestig, 'n duin weg van die kuslyn. Sal dit vir enige persoon, groep of familie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J
Saam met vriende

Was uit die boeke uit, fantasties.

Baie netjies en gerieflik. Sal dit by almal aanbeveel. Sal definitief weer kom. Baie baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle F
Saam met vriende

Dit is vakansie.

Dit was baie ontspannend omrede dit veilig is. Die uitsig op die see maak jou rustig en die strand is loopafstand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lambert V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lambert V
Gesin met klein kinders

Rustig, lekker ontspan.

Baie lekker gebly. Die badkamer het beslis werk nodig of opgradering nodig. Die yskas het 'n snaakse reuk. Die plek self is baie mooi en baie lekker. Sal beslis weer hier vakansie hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fred S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig in die natuur weg van enige lawaai en te veel mense.

Het dit terdeë geniet om net na die see te sit en kyk en luister sonder iriterende musiek en lawaai. Sowaar 'n plek waar mens jou baterye kan herlaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elre G - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elre G
Gesin met klein kinders

Was onvergeetlik.

Ons het die tydjie daar baie geniet. See, strand, dolfyne, skoon strand en bos agter ons. Ons het 'n heerlike tyd gehad. Ek kan dit aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene G

Fantasiese vakansie-akkommodasie.

Ons het nog nooit so lekker gebly as ons op vakansie was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
J. V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
J. V
Gesin met tieners

Gesellige huis naby die strand.

Die huis is gesellig en voorsien van alle geriewe. Naby die strand, dus die ideale plek om te ontspan. Ons sien gereeld die dolfyne en bultrugge langs die kus swem. Die enigste nadeel was dat ons sukkel om die sleutels te kry, wat aanvanklik nie by die twee adresse was waar ons hulle moes optel nie. Gelukkig is dit behoorlik gereageer en ons het nog steeds die sleutels binne 'n halfuur. Ten spyte van hierdie geringe ongemak, beveel ek Seagull aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann D
Gesin met klein kinders

Baie lekker by die see!

We really enjoyed our stay there. Fully kitted with everything we could need, and so close to the beach. Good value for money. Will definitely consider staying there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hein M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hein M

Baie lekker rustig.

Huisie is skoon, baie netjies, voldoende toerusting en beddegoed. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gail K - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money.

This is a beautiful place and the pictures on the site do not do it justice. We were booked into Seagull View C which has a direct view of the sea from the porch. Being able to walk across the lawn straight onto the beach was amazing. Keurboom beach goes on forever and is so uncommercialised in comparison to Plett. If you are looking for somewhere to put your feet up and have a truly relaxing holiday this is definitely the place to go. No frills, just the real deal. We saw the dolphins every single morning catching Mullet right in front of us. Could not ask for more. I highly recommend anyone wanting a low key, affordable place to stay. The house was well equipped and had everything we needed. Little secrets like these should be well kept!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 880
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 880
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 880
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Net langs die PO394-pad, Milkwood Glen, Keurbooms, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3ef18821c31803ef93f006ea03788d4ca06d8c4404a0505dc09ac69983536f6e24bb8a4f5d706181a16327f2211edbc92c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 880 per nag (plek vir 6) 46 5 1 5 Off PO394 Road Milkwood Glen 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -34.007364080971 23.438499569893
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem