Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seagulls Guest House (Pty) Ltd

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 37 resensies vir Seagulls Guest House (Pty) Ltd
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Ettienne L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettienne L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Extremely awesome!

Had an amazing time. Rooms were clean, comfortable, and well-equipped. Milly, the house manager, was very helpful. Will return for sure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianne S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne S
Gesin met tieners

A memory stay with breathtaking views.

Hanlie and team were great hosts. We had the most beautiful view right from the inside of our unit. What was rather annoying, however, were inconsiderate parents allowing their young kids to shout and scream and run up and down from 6 am and whenever they were there. This is the luck of the draw and not on the guest house. Otherwise, everything was lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celeste L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Celeste L
Gesin met klein kinders

Seagulls Guest House had all we needed for our stay.

We arrived to a clean unit No7, which has awesome views of the lagoon. All the requirements for a self-catering unit were available. We would recommend staying at Seagulls Guest House. Thank you for making our stay comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagulls Guest House (Pty) Ltd se terugvoer

You were a pleasure to host at Seagulls, you are a lovely family and we would love to welcome you back.

Seagulls Guest House (Pty) Ltd
Carla S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carla S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig en skoon.

Sal volgende keer uitsig op swembad verkies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagulls Guest House (Pty) Ltd se terugvoer

Beste Carla,
Dis altyd lekker om te hoor as gaste tevrede is, onthou dan net om nie Unit 5 te bespreek nie, dit is die enigste eenheid sonder uitsig.
Groete Hanlie

Seagulls Guest House (Pty) Ltd
Rochelle W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rochelle W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was stil baie privaat en ontspannend.

Die atmosfeer was rustig ontspannend en baie privaat. Net 'n voorstel, ons nie geweet die gastehuis voorsien brekfis nie. As hulle net kan met n lysie omkom in die oggende om te check watter gaste gaan brekfis neem sal dit hulle en die gaste baie help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagulls Guest House (Pty) Ltd se terugvoer

Beste Rochelle, ek is bly julle het dit geniet. Omdat ons gastehuis self-catering is, bedien ons ontbyt op aanvraag, so slegs wanneer gaste
ontbyt die aand voor die tyd bespreek, bedien ons dan vir die aantal gaste. Bespreek gerus weer en ek bedien julle met n gratis ontbyt. Groete Hanlie

Seagulls Guest House (Pty) Ltd
Dialouise T - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dialouise T
Gesin met tieners

Wow!

Die view wat stunning. Die woonstel was baie skoon en lekker groot!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronelle Y - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ronelle Y

Kuier was heerlik.

Ek het 2 eenhede gehad. Eenheid 2 en Eenheid 6. Ek het gevind dat die eenhede nie ten volle toegerus was nie. Eenheid 6 het nie 'n braaipan gehad nie. Daar is klein goedjies wat ontbreek het waaraan die eienaar kan aandag gee, bv. 'n broodmes, slaaibak en 'n tupperware / plastiekbakkie of 2 waarin mens iets kan bêre. Die boonste rakkie van Eenheid 2 se yskas vries alles wat daarop is. Eenheid 6 se kluis was gesluit en kon nie gebruik word nie. Eenheid 2 se kluis was nie gebruik nie. Verder was alles goed. Die ontbyt was van baie goeie gehalte en die diens was goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertus I - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige area. Vakansiehou is regte beskrywing.

Ontvangs was uitstekend. Die inboek en begeleiding na ons kamer was sonder tekortkominge. Seagulls weet hoe om 'n vakansie-atmosfeer te skep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagulls Guest House (Pty) Ltd se terugvoer

Julle is absoluut 5 ster gaste! baie dankie, hoop om jul gou weer te sien.

Seagulls Guest House (Pty) Ltd
Natalie A - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natalie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Iets wat ons definitief weer sal doen.

Pragtige plekkie, gasvryheid van personeel. Diens van hoë gehalte. Ons sal uiteraard weer kom besoek aflê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annetjie D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annetjie D

Gemaklik, gerieflik en vriendelik.

Netjies en vriendelike, vinnige ontvangs. Baie veilig. Pragtige swembad en ontspanningsarea.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagulls Guest House (Pty) Ltd se terugvoer

Liewe Annetjie,

Julle is 'n pragtige familie en altyd welkom by Seagulls. Veilig reis en hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Hanlie

Seagulls Guest House (Pty) Ltd
Jessie A - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessie A
Gesin met klein kinders

Look no further. The perfect guest house!

We travelled to Langebaan from Cape Town for a wedding and Seagulls Guest House was the perfect choice to prepare for a wedding from hair, make-up, family breakfast, family braai to the the photographer coming by to capture the groom etc. We look forward to coming again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagulls Guest House (Pty) Ltd se terugvoer

Dear Jessie, thank you to you and your beautiful family. We are looking forward to welcoming you again. Regards, Hanlie.

Seagulls Guest House (Pty) Ltd
Marina O - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marina O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier, sal beslis teruggaan.

Pragtige verblyf, vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagulls Guest House (Pty) Ltd se terugvoer

Liewe Marina,

Baie dankie, ek is so bly julle het dit geniet! Ek hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Hanlie

Seagulls Guest House (Pty) Ltd
Grete S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grete S
Gesin met klein kinders

Amazing views, close to the lagoon, and friendly staff and owner, definitely a home away from home.

Value for money, friendly staff and owner, my kids enjoyed the pool that was on the premises, we had an amazing view of the lagoon from our room. Definitely a place to check out.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagulls Guest House (Pty) Ltd se terugvoer

Thank you Grete, you were amazing guests. Hope to welcome you back soon. Regards Hanlie

Seagulls Guest House (Pty) Ltd
Ilze W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend, rustig en lekker.

Seagulls is geleë in 'n rustige en stil area. Alles was skoon en netjies! Dit word definitief aanbeveel vir kort- of langtermyn. Dankie vir die goeie en vriendelike ontvangs!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagulls Guest House (Pty) Ltd se terugvoer

Liewe Ilze,

Baie dankie, ons hoop om julle gou weer te sien!

Groete,
Hanlie

Seagulls Guest House (Pty) Ltd
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan J - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan J
Saam met vriende

Fantastiese verblyf gehad.

Baie heerlike, fantiese tyd gehad. Seagulls het n swembad waar jy en jou gesin heerlik kan ontspan as julle die dag nie lus is vir uitgaan nie. Die eienaar, Hanlie, is een van die gaafste mense en sien baie mooi om na haar gaste. Ek sal Seagulls aanbeveel vir enigeen wat Langebaan wil gaan besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagulls Guest House (Pty) Ltd se terugvoer

Dankie Megan, julle was fantastiese gaste. Dit is so lekker om te hoor dat julle dit geniet het. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete, Hanlie.

Seagulls Guest House (Pty) Ltd
Carla V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla V
Gesin met klein kinders

'n Gasvrye juweel in Langebaan.

Seagulls Gastehuis gee die gevoel van "gesin-vriendelik" van die eerste minuut wat jy daar instap. Ons sal eerste daar aanklop vir verblyf as ons ooit weer langs die Weskus vir vakansie gaan. Dankie Hanlie, ons het baie welkom gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagulls Guest House (Pty) Ltd se terugvoer

Baie dankie Carla, julle is pragtige mense en altyd welkom. Baie voorspoed vir 2018 en ek hoop om jul gou weer te sien. Groete, Hanlie

Seagulls Guest House (Pty) Ltd
Arnolia B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnolia B
Gesin met tieners

Pragtige blyplek, met die vriendlikste mense.

Perfek geleë naby see en winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagulls Guest House (Pty) Ltd se terugvoer

Come as a guest and leave as a friend.

Seagulls Guest House (Pty) Ltd
Gerhard B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, baie stil!

Het lekker gekuier, sou net verkies dat swembad nie 'n cover opgehad het, dit is Desember en dit skep net 'n beter atmosfeer, waai die wind, skep net blare af in oggend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagulls Guest House (Pty) Ltd se terugvoer

Liewe Gerhard, baie dankie vir die review. Soos ons almal bewus is van die water krisis word ons almal in Langebaan gedwing om n cover oor die swembad te he want dit verhoed verdamping en niemand mag n swembad opvul nie. Milly het die swembad oopgemaak vir julle en julle het mos lekker geswem Saterdag middag? Ons probeer ons bes om net die beste aan te bied vir ons gaste maar moet gehoor gee aan die Munisipaliteit, daarom vra ons alle gaste om ons te help water spaar deur ook in hul eenhede nie die baddens te gebruik nie maar wel net elk 3 minute te stort. Ons hoop om jul gou weer te sien. Geseende Kersfees en Voorspoedige nuwe jaar. Groete Hanlie

Seagulls Guest House (Pty) Ltd
Lizelle D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle D
Gesin met tieners

Fantasties!

Fantastiese en veilige verblyf. Uitstekende diens. Eenheid is goed en volledig toegerus. Sal beslis weer van Seagulls gebruik maak en vir ander aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trudie O - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese gastehuis.

Die gastehuis is nommer een op my lys. Ons het as gaste gearriveer en as vriende vertrek. Hanlie gaan uit haar pad om gaste gelukkig en gerieflik te hou. Die gastehuis se diens is uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagulls Guest House (Pty) Ltd se terugvoer

Dankie Fanie en Trudie, Seagulls Gastehuis is geseënd om gaste soos julle te huisves. Sien julle binnekort weer. Groete Hanlie

Seagulls Guest House (Pty) Ltd
Boet T - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Boet T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Redelik.

Die verblyf was redelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagulls Guest House (Pty) Ltd se terugvoer

Baie dankie Boet en Rina. Julle is pragtige mense en fantastiese gaste. Dankie vir al julle hulp en raad. Ek sien uit om julle weer te verwelkom.

Seagulls Guest House (Pty) Ltd
Klarese N - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klarese N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Pragtige, netjiese, gerieflike plek. Ons het baie tuis gevoel by Seagulls. Hanlie se gasvryheid is 5 ster. Dit het gevoel of ons haar jare al ken. Dit is 'n plesier om by 'n plek soos Seagulls tuis te gaan. Baie dankie Hanlie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagulls Guest House (Pty) Ltd se terugvoer

Baie dankie Tessa, dit was n groot plesier om oulike gaste soos julle hier te he, hoop ek sien julle weer.

Seagulls Guest House (Pty) Ltd
Danie J - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties

Was ons eesrte keer in Langebaan en in Seagulls gastehuis. Sal beslis Seagulls aanbeveel vir 'n lekker vakansie of wegbreeknaweek. Die eenhede is skoon en netjies en goed ingerig. Ligging is goed en daar is lekker eetplekke naby. Leker naby aan omliggende areas soos Darling met sy Breweries' en Evita se Perron. Jacobsbaai wat n lekker rustige en mooi plek is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagulls Guest House (Pty) Ltd se terugvoer

Dankie Danie, dis was net 'n plesier om oulike gaste soos julle te hê! Ek hoop ons sien julle gou weer.

Seagulls Guest House (Pty) Ltd
John D - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John D
Gesin met klein kinders

Awesome time.

We had an amazing time there. My kids really enjoyed themselves. I would go there many times now. It will be our holiday house

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagulls Guest House (Pty) Ltd se terugvoer

Thank you, it was great meeting your family. looking forward in welcoming you back.

Seagulls Guest House (Pty) Ltd
Christelene W - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Christelene W
Gesin met tieners

Gerieflik.

Die enigste negatief was dat daar geen "shower jel" of seep in die eenheid was nie. Moes by eienaar gaan vra.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne D - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en goeie ervaring.

Sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagulls Guest House (Pty) Ltd se terugvoer

Baie dankie Ettienne,
groete.
Annemarie @ seagulls

Seagulls Guest House (Pty) Ltd
Sharon D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, skoon en netjies.

Dit was gemaklik, sou aanbeveel dat daar 'n TV in die sitkamer moes wees in plaas van in die slaapkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagulls Guest House (Pty) Ltd se terugvoer

Jammer Sharon, meeste couples wil weer TV hê in slaap kamer.

Seagulls Guest House (Pty) Ltd
Tanitha W - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanitha W
Gesin met klein kinders

Ontspanne!

Puik gastehuis met alles wat jy nodig het. Die Cassisas is gasvry en baie tegemoetkomend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rachell F - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rachell F
Gesin met klein kinders

Lekker kothuis-gevoel.

Lekker gekuier. Die plekkie is soos 'n kothuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Michelle B
Gesin met klein kinders

Dis mooi en prakties.

Dis 'n heerlike naweek gewees. Dis net teenaan mekaar so die mense teen ons het laat ingekom en dan geraas gemaak wat ons gepla het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich H - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Heinrich H
Gesin met klein kinders

Ry verby.

Vir my beteken 'n gastehuis 'n plek waar jy ontvang word as 'n gas en so behandel word, waar jy tuis voel en kan ontspan. Verder verwag ek ook so bietjie weelde anders gaan kamp ek eerder. As dit is wat jy verwag van Seagulls is dit nie die plek vir jou nie. Ry eerder verby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagulls Guest House (Pty) Ltd se terugvoer

Beste Heindrich,

Baie dankie vir die terugvoer en ek is jammer om te sien dat jul verblyf nie na wense was nie.

Ongelukkig kon ek julle nie self ingeboek het nie a.g.v my knie operasie, maar het verneem dat jou vrou gelukkig en tevrede was met die geriewe. Die bespreking is ook op baie kort kennisgewing gemaak, dus kon ons nie ons beste eenhede bied nie. Julle is welkom om weer te kom kuier en dan die groot familie eenheid te bespreek, wat julle moontlik beter sal vind.

Ons gastehuis is bied selfsorg geriewe en gewoonlik is ons gaste is baie gelukkig hier. Julle het wel baie laat by Seagulls aangekom en in die proses ander gaste gesteur wat toe gekla het oor die geraas.

Groete,
Annemarie

Seagulls Guest House (Pty) Ltd
Lynn H - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n wonderlike en rustige wegbreek.

Seagulls Self Catering word baie goed bestuur en die eienaars is twee wonderlike mense. Ons het dit baie geniet en die uitsig was wonderlik. Daar was ook fasiliteite vir braai, want ons hou daarvan om na die mooi uitsig te kyk en te braai. Die plek was skoon en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marchell S - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marchell S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker!

Ons het heerlik gebly. Dit was so rustig en die plekkie is pragtig … en my 2 worshondjies is gul ontvang en hulle het dit net so geniet. Ek sal definitief weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dihan D - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dihan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly!

Ons het heerlik gekuier in Langebaan. Verblyf was tops en die muffins die oggend was heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony H - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great!

Dit was baie lekker om daar te bly, skoon plek, goed geleë. Baie dankie vir 'n wonderlike naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan R - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik en ons het baie lekker gebly. Baie vriendelike mense!

Ek beveel dit sterk aan. Heerlik gebly! Baie netjies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wightmanstraat 15, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8cc886c42f112e6bd0a26af2d4f8a948be0c90799537a5cc248292679fd1a65fbd71d5de3fc2f57b891551039f80c9c474ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 170 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 15 Wightman Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.09704 18.03408
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem