Melkbosstrand Akkommodasie by Seagulls Lapa | LekkeSlaap
+59

Seagulls Lapa

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Batoweg 89, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Seagulls Lapa is in die bekoorlike kusdorpie Melkbosstrand, net 35 km van Kaapstad af geleë. Dié dorp is na die Euphorbiaceae-bosspesie vernoem wat op duine in Melkbosstrand groei.

Ons het slaapplek vir 6 gaste en die huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n volledige kombuis, oopplan-leefarea en -eetarea. Die eerste en tweede slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n beskutte patio met stoepmeubels en ingeboude braaigeriewe. Die patio lei na 'n tuin en 'n swembadarea. Die kothuis het ook 'n pizza-oond en kuierarea met vuurmaakplek binne en buite.

Die strand is sowat 500 m van die huis af en daar is ook restaurante nabygeleë. Dit is ook net 1 km weg van die heerlikste skilpaadjies wat jy ooit sal kry - by die plaaslike OK.

Slaapplek

’n Bespreking by Seagulls Lapa sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Seagulls Lapa
Netheid
4.6/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Batoweg 89, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seagulls Lapa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 6)
Vanaf R750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Batoweg 89, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAorzd4MYWnI2GH4kKPrAdQi9wR4uxOt8aoHs8Ah0dNBn1N5JYjx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 89 Bato Way Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.726605555556 18.447977777778
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za