Gordonsbaai Akkommodasie by Seagulls Nest | LekkeSlaap
+16

Seagulls Nest

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir Lowry-weg 2, Gordonsbaai , 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Seagulls Nest is 'n pragtig versierde ateljee-woonstel met 'n see-uitsig in Gordonsbaai, net oorkant die pad van Gordonsbaai se hoofstrand. Hierdie selfsorg-woonstel is ideaal vir 'n paartjie en sy sentrale ligging bied toegang tot winkels en restaurante in die omgewing.

Dié woonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort stort. Daar is ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Die woonstel het ook 'n slim-TV, 'n eerlikheidskroeg en WiFi. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek.

Die ligging is ideaal vir diegene wat die omliggende omgewing wil verken met sy strande, voetslaanroetes, wynplase en pragtige kus.

Slaapplek

’n Bespreking by Seagulls Nest sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir Seagulls Nest
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Sir Lowry-weg 2, Gordonsbaai , 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seagulls Nest het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir Lowry-weg 2, Gordonsbaai , 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjA9KPv62XBkJtXVoO4G5TjeVeYXJf1XNTtD8bRkQ21yUP2Euw0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 2 Sir Lowry Road Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.157244560377 18.86861046627
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za