Seagulls Nest Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Seagulls Nest Guesthouse is in die hartjie van Plettenbergbaai geleë, 'n kusdorp in die Tuinroete.

Verblyf beskik oor 5 individueel versierde kamers. Elke eenheid het 'n privaat badkamer, behalwe die Balkon-kamer wat 'n badkamer deel met die Seemeeu-kamer.

Gaste kan in die gemeenskaplike sitarea ontspan met 'n TV en 'n kaggel. Die houtdek het 'n swembad met 'n Jacuzzi. Daar is ook 'n gemeenskaplike kombuis en eetarea.

Kenmerke

  •  Jacuzzi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Geriewe

  •  Jacuzzi
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Seagulls Nest Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R980 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za