LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Seagulls View Bed & Breakfast | LekkeSlaap
+32

Seagulls View Bed & Breakfast

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Svea Laan, , Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 098 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Seagulls View B&B bied gerieflike akkommodasie met see-uitsigte in die rustige kusdorpie genaamd Uvongo. Dit is na aan Margate Netcare Hospitaal, Hibiscus Mall, Shelley Centre en Uvongo-, Margate- en Ramsgate-strand.

Ons het 1 wittebrood-suite, 'n gesinskamer en 2 luukse kamers. Al die kamers (behalwe een van die luukse kamers) het stoepe en uitsigte oor die see, en elke kamer is toegerus met DStv. Gaste word bederf met 'n ontbyt in die eetkamer of op die stoep en het ook toegang tot die swembadspyskaart. Aandete is beskikbaar op versoek en teen 'n addisionele koste. Gaste het toegang tot braaigeriewe en die swembad op die stoep met sy uitsigte oor die see. Die huis is veilig en daar is 'n elektriese hek, veilige parkeerplek en 'n kluis.

Uvongo Beach is net 5 minute se ry van Seagulls View B&B af en Ramsgate se Blouvlagstrand is ook net 10 minute se ry van ons af. Margate is bekend vir sy pragtige strande, inheemse woude, subtropiese klimaat en naglewe. Buiten die die strande spog Margate ook met lekker duik- en snorkelplekke en ander doendinge, soos branderplankry, diepseehengel en gholf. Riverbend Crocodile Farm is minder as 15 km van die gastehuis af en al wat tussen jou en Pure Venom Reptile Park staan, is 12 km agter die stuur. Ander doendinge in die omgewing: abseil, haaihokduik, perdry, reksprong, "micro-lighting", helikoptervlugte, 4x4-roetes en fietsry. Gedurende Junie en Julie vind die jaarlikse sardienloop plaas en in April word die jaarlike Harley-Davidson Africa Bike Week hier gehou.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 44 resensies vir Seagulls View Bed & Breakfast
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • 30 Svea Laan, , Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Seagulls View Bed & Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 098
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 098
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Svea Laan, , Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM3NTVlYzc5LTRmNDktNGNjMS05Y2RhLTZlMDA1OTRhZThlZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 098  per nag (vir 2 persone) 44 5 1 5 30 Svea Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.839814598742 30.390902514017
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!