LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Seahorse 18 | LekkeSlaap
+13

Seahorse 18

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Seahorse 18
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Gerald C - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald C
Gesin met klein kinders

Uitstekend blyplek, 5 sterre.

Van die eerste dag wat ons bespreek het, het die eienaars ons welkom laat voel. Die plek is baie skoon en netjies uiteengesit. Die see-uitsig is een van die beste wat ons nog gesien het. Goeie spasie en veiligheid. Ek sal die plek vir enigiemand aanbeveel, naby aan alles. Geen voertuig is eintlik nodig nie. ’n Lekker seevakansie, sal hulle definitief weer gebruik.

Zunthia R - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zunthia R

Fantastiese woonplek met die mooiste uitsig!

Die eenheid is pragtig gemeubileer en sluit alles plus meer in wat jy op vakansie nodig het. Die uitsig is asemrowend mooi en die eenheid sentraal geleë aan eetplekke en winkels. Ons sal beslis weer hier tuisgaan.

Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arbuthnot-straat, Seahorse 18, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYyYmVmNjIxLTQ3ZjYtNGE1Yy1iODFjLTdjOTkzM2Y1Yjk4MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Arbuthnot Street 18 Seahorse 4180 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -30.285390645948 30.757099498551
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!