Seahorse Haven

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Seahorse Haven is 'n selfsorgvakansiewoonstel in Kleinzee, Namakwaland. Dié dorpie bied 'n toevlugsoord aan diegene wat op soek is na 'n vreedsame kuswegbreek.

Dié eenheid beskik oor slegs 1 slaapkamer en het slaapplek vir tot 3 volwassenes of 2 volwassenes en drie kinders en voorsien dus aan 'n gesin die ideale vakansieverblyf. Die kamer het 'n koningingrootte-bed, enkelslaapbank en dubbelslaapbank. Die badkamer het 'n stort.

Die kombuis toegerus vir selfsorg. Daar is ook 'n braai-area en veilige parkeerplek.

Doendinge sluit die Namakwaland-blomroete, gholf, voëlkyk, 'n skeepswraktoer, visvang, swem, branderplankry, voetslaan teen die kus, en voetslaan- en 4x4-roetes in.

Slaapplek

'n Bespreking by Seahorse Haven sluit in:

1 x Koningingrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Seahorse Haven gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false