Seahorse Unit 4
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marine Terrace 125, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Seahorse Unit 4 is ’n selfsorg-woonstel in ’n sekuriteitskompleks in die kusdorpie Scottburgh. Die dorp spog met uitgestrekte strande, inheemse woude en pragtige heuwels.
Dié drieslaapkamer-eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en het ’n gedeeltelike see-uitsig. Die eerste en tweede slaapkamer het elk ’n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het lugversorging en ’n en suite-badkamer. ’n Gastetoilet is ook beskikbaar.
Die kombuis is toegerus met ’n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en wasmasjien. Die oopplan-leefarea het ’n TV met DStv, ’n sitkamerstel, en toegang tot ’n balkon met ’n gasbraai en etenstafel. Die kompleks bied ’n hysbak en veilige parkeerplek.
Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel of doendinge soos duik, branderplankry, snorkel, visvang en gholf in die area geniet.
Slaapplek
’n Bespreking by Seahorse Unit 4 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- DVD-speler
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Matt Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jaar gelys 5
Ligging
- Marine Terrace 125, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Seahorse Unit 4 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Scottburgh Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marine Terrace 125, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom