Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SeaKaya

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Kusweg 31, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

SeaKaya is 'n selfsorghuis met 'n lieflike uitsig oor die see, fynbos en berge in die verte. Dis ideaal vir walviskyk, fotograwe en naweekwegbreke.

Dié huis beskik oor 4 kamers, waarvan 2 dubbelbeddens en die ander elk 2 enkelbeddens het. Die eerste badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet, en die ander badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die ruim leefarea het 'n TV, maar gaste moet asb. hul eie dekodeerder saambring. DStv is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolf, yskas, kisvrieskas, eetgerei en breekware vir 8. Die kombuis en binnebraai lei na 'n groot dek met 'n 270*-uitsig oor die see.

Daar is ook 'n dubbelmotorhuis en braaigeriewe. Die huis bied 24 uur-sekuriteit.

Julie tot November is walvisseisoen en gaste kan die see vanaf die hoofslaapkamer, sitarea, kombuis, braai en dek sien. SeaKaya is 35 km vanaf Hermanus en 175 km vanaf Kaapstad, wat dit die ideale rit maak. Dis ook net 90 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Die huis is stapafstand vanaf Gansbaai se hawe en Stanford se baai. Seakaya is op die Duiwelsgat-staproete.

Slaapplek

’n Bespreking by SeaKaya sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 74 resensies vir SeaKaya
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Kusweg 31, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink SeaKaya het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Kusweg 31, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARRtpmd9tkwa6Vti0AsNymTq8nefBsvIHyBWVetSw8xRJdPutKb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 8 mense 74 5 1 5 31 Kusweg Gansbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -34.574389182651 19.347877440475