Sealands View

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sealands View bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamer-strandhuis met onbelemmerde uitsigte oor die see en die fynbos-groenbelt met proteas en 'n verskeidenheid van voëls. Sealands View is in die kusdorpie, Jongensfontein, tussen Witsand en Stilbaai.

Dié dubbelverdieping beskik oor 4 slaapkamers, waarvan een 'n en suite is. Die ander kamers deel 'n tweede badkamer. Verder beskik die huis oos 2 sitkamers en 'n kombuis. Daar is 2 slaapkamers met elk 'n koningingrootte-bed, 1 kamer he t'n dubbelbed en 'n kamer met 'n stapelbed. Die kombuis its toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof, en 'n mikrogolfoond. Daar is ook 'n skottelgoedwasser. Die huis is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n wasmasjien, WiFi, 'n tweede yskas, 'n ysmasjien en 'n waterfilter.

Daar is 'n groot uitkykdek en gaste kan voëlkyk, dolfynkyk en walviskyk in seisoen. Die eiendom is slegs 200 m van die strand af en George lughawe is 132 km weg wat die naaste lughawe is.

Slaapplek

'n Bespreking by Sealands View sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sealands View gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 760 per nag (vir 8 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za