Sea Park Akkommodasie by SeaLash | LekkeSlaap
+25
+25

SeaLash

9 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Front-weg 1, Sea Park, Port Shepstone, 4241, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

SeaLash is 'n gerieflike strandhuis vir 6 gaste wat net 100 m vanaf die strand in Sea Park, Port Shepstone geleë is.

Die huis het 3 slaapkamers en elke kamer het 'n uitsig oor die woud tussen die strand en die huis. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n bad. Die ander 2 kamers het elk enkelbeddens en hulle deel toegang tot 'n badkamer met 'n stort-oor-bad.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste kan maaltye aan die etenstafel geniet of in die sitkamer ontspan. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep en onderdakparkeerplek is ook beskikbaar.

Soggens sal gaste dalk blou duikers in die tuin gewaar en daar is 'n kort bospaadjie wat na die ongerepte strand lei. Die openbare Umtentweni-strand is net 10 minute se stap hiervandaan.

Slaapplek

’n Bespreking by SeaLash sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir SeaLash
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Beach Front-weg 1, Sea Park, Port Shepstone, 4241, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink SeaLash het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Front-weg 1, Sea Park, Port Shepstone, 4241, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMeO2ZT26ZAbDh9KhqWqLdYOqsmgd1yPoQRv9FVyhIkhJxhMXYc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 150  per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 1 Beach Front Street Sea Park 4241 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -30.704854 30.484633
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za