Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seals

  • Kapasiteit: 0 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg, Cape St Francis Resort, Kaap St Francis, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Tydelik onbeskikbaar

Beskrywing

Seals bied rugsakreisiger-selfsorgverblyf in Kaap St. Francis in die Kaap St. Francis Kusoord. Dit is 'n gewilde vakansiebestemming in die Oos-Kaap.

Daar is 10 semi-losstaande chalets wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Elke chalet het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, 'n oopplan-kombuisie met ’n yskassie, ’n tweeplaatstoof en ’n oondjie. Daar is ook 'n TV.

Daar is 2 groter eenhede wat elk 2 slaapkamers het en geskik is vir klein gesinne. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die solderslaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n ruim stort, 'n toilet en wasbak. Die kombuis het alles wat gaste vir selfsorg benodig en daar is 'n TV.

Die Fullstop House is die grootste opsie en beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus vir 'n sorgvrye selfsorg-vakansie en die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Ons bied doendinge aan gaste, soos branderplankry en bootvaarte in die kanaal. Die oord se geriewe, soos swembaddens, 'n restaurant, kroeg en koffiewinkel, is tot gaste se beskikking. Daar is ook 'n gemeenskaplike lapa met braaigeriewe.

Seals is lekker naby die strand.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 55 resensies vir Seals
Netheid
4.1/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Da Gama-weg, Cape St Francis Resort, Kaap St Francis, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink Seals het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Kapasiteit: 0 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg, Cape St Francis Resort, Kaap St Francis, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ea33fd661d18fb2ef28a7986a9546b48575255c58df5fa57f12e6caee3d904b797af03332798fe5dde68c434e32a52ce043?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
55 5 1 5 Da Gama Road Cape St Francis Resort 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.198625387049 24.831802865082