LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Seals | LekkeSlaap
+61

Seals

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 41 resensies vir Seals
Netheid
4.1/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Clinton M - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clinton M
Enkelreisiger

Baie lekker.

Die mure is net baie dun. Kan elke woord hoor wat die bure praat. Gelukkig het ons stil bure gehad. Verder is die plek awesome.

Robert D - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Robert D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overnight stay with our two Yorkshire Terriers.

Because of the stairs, Unit 22 should not be assigned to elderly people. The "backpacker" description and the photos are accurate, take note of these when making your selection. . Unfortunately, Seals just did not do it for us. Perhaps one of the larger units may have been more suitable.

Seals se terugvoer

Thank you for your constructive feedback, we value your input.
It is such a pity that you found the stairs to be a problem, had we been aware we could have given you another room that has a step-up scenario. The rooms are small and with respect correctly described in our listing.
Not sure why we have a low rating for security as we have a 24-hour guarded property with CCVTV.
Hope to see you in the coming months.

Seals
Rachel F - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik relaxing.

Heerlike blyplek. Skoon en netjies. Sal vir seker weer besoek.

Seals se terugvoer

Thank you for reviewing your recent stay with us, your input is most valued and we are so pleased that you enjoyed it.

Seals
Petrus K - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Petrus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was oor die algemeen baie lekker en almal is baie hulpvaardig.

Ongelukkig het die WiFi nie lekker gewerk nie. Ons het 'n mikrogolfoond gemis. Die yskas het ook nie gewerk nie.

Carin D - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, mooi, vriendelik, veilig.

Sien sterre.

Tayla R - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tayla R

Had a very good stay.

Seals was clean, well maintained and good value for money.

Seals se terugvoer

Thanks for the great review, so pleased that you enjoyed your time with us and look forward to your return.

Seals
Shakoor B - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shakoor B
Gesin met klein kinders

Excellent.

Enjoyed the stay at seals.

Seals se terugvoer

Thank you for reviewing your stay with us and so pleased that you enjoyed it.

Seals
Annamé C - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamé C
Gesin met tieners

Heerlike naweek met familie.

Heerlik gebly. Baie netjies en gerieflik. Volledig toegerus.

Seals se terugvoer

Thank you so much for taking the time to review your recent stay with us. Your input is most valued. We are so pleased that you enjoyed your stay with us and look forward to your return visit.

Seals
Paula N - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Paula N
Gesin met tieners

Baie oulike plek, net jammer vorige gaste het in eenheid gerook.

Kan dalk daarna kyk om mikrogolf in eenheid te sit.

Seals se terugvoer

Thanks so much for taking the time to review your recent stay with us, your input is most valued. We have taken note of your suggestion . Many thanks for that.

Seals
Suretha R - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suretha R
Gesin met tieners

Dit was 'n heerlike ervaring en was ek aangenaam verras met die koste en dat daar daagliks skoonmaakdienste ook ingesluit is. Sal beslis weer gaan.

Naby en gerieflik en baie skoon.

Seals se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering, dit is belangrik vir ons om te verseker ons standaarde word gehandhaaf en ons pryse kompeterend te hou. Ons sien uit daarna om u weer
by Cape St Francis Resort te verwelkom.
Vriendelike groete

Seals
Elize P - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elize P
Gesin met tieners

Verblyf was vir pa en seun wat aan gholftoernooi deelgeneem het.

Netheid kan bietjie opskerp. Nie so netjies soos verwag het nie.

Seals se terugvoer

Thanks for taking the time to review your recent stay with us, your input is most valued. We are certainly looking into the matter and apologize sincerely for dropping the ball. We do hope to see you at next years tournament.

Seals
Michael F - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant.

Will definitely go back.

Seals se terugvoer

Thank you for taking the time to review your recent stay with us, it is much appreciated. So pleased that you enjoyed it and look forward to your next visit.

Seals
Irma W - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very clean, perfect and safe - excellent value for money.

Thank you for a wonderful stay at Seals. We would definitely recommend Seals to a friend and stay there again. Everything was organised perfectly and the 2 restaurants nearby are excellent! Fantastic stay, many thanks.

Seals se terugvoer

Wow, awesome review and thank you so much for taking the time to give us feedback. So pleased that you enjoyed it and hope to see you soon.

Seals
Annette N - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette N

Rustig.

Mooi omgewing, lushof.

Seals se terugvoer

Thanks for taking the time to review your stay with us, your input is most valued. Hoping to see you again in 2021.

Seals
Amanda D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda D

Unit very small.

Very small space for 2 people.

Seals se terugvoer

Thank you for taking the time to review your recent stay with us, your input is most valued. Yes, the room is small but we feel that it is adequate for 2 persons, it is described as a Backpacker private room. There are bigger rooms within the Cape St Francis Collection should guests require something more spacious.

Seals
Corrie V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Corrie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, gerieflik en aangenaam.

Opgegradeer na 'n groter eenheid met aankoms, personeel was baie behulpsaam. Restaurant op perseel se kos was heerlik en kerkdiens op Kersdag uitsonderlik en 'n aangename ervaring. Oord is 'n bietjie beknop en indien jy gaste gaan ontvang sal parkeerplek 'n probleem wees.

Seals se terugvoer

Thanks for taking the time to review your recent stay with us, your input is most valued.

Seals
Johan B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies.

Die naam Seals is nêrens te sien nie. Dit is deel van Cape St Francis Resort. Ek het eers by plek verby gery en moes eers bel om uit te vind dit is deel van die Resort. Die naam Seals is misleidend.

Rachel F - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rachel F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik!

Sal dit aanbeveel, was heerlik, stil en baie mooi.

Linky C - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linky C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die lekkerste wegbreek!

Ons gaan beslis weer, was heerlik. Net te kort.

Gizela S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gizela S
Besigheidsreis

Ongelooflik. Volgende keer kom besoek ek vir vakansie.

Vriendelike diens. Gerieflike afstand tussen die verskeie fasiliteite en 'n beeldskone omgewing.

Igmi K - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Igmi K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bevredigend.

Baie mooi, skoon en goed toegerus.

Andries P - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was wonderlik.

Backpackers-eenhede was moeilik bereikbaar vanaf die parkeerplek, en ouerige persone het bietjie gesukkel met hulle bagasie om by die eenhede uit te kom. Stel voor dat die tuin herontwerp moet word vir meer en nader parkering aan eenhede. Eetplek op die perseel was goed en die kos uitstekend en pryse billik.

Magdel W - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magdel W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en rustig.

As ek kan kla, sal ek kla dat die stort gelek het en dat handdoeke en beddegoed kan maar vervang word.

Debbie W - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Debbie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was netjies en skoon.

Ons het eintlik net oornag, maar sal beslis weer wil gaan, dit het voldoen aan ons vereistes, die plek is netjies en skoon.

Nicolette S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect for a backpackers unit.

Perfect backpackers unit. Actually the word "backpackers" creates the wrong impression. Clean. Well stocked with kitchen utensils, etc. Beautiful communal braai area with an entertainment area decorated in a personal style that even has a fridge. Booking and reception staff wonderful, even moved the date of our booking with no problem. Great people skills. Pizza place outstanding. Great food, lovely service and awesome value for money.

Marius S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam gewees. Ons het dit terdeë geniet. Die ligging is perfek.

Wonderlik gewees, die staff was baie behulpsaam.

Annake V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annake V

Die personeel is ongelooflik hulpvaardig en plek word baie goed bestuur.

Ons as gesin van 5, het die vakansie by Seals baie geniet. Baie skoon, mooi omgewing, naby die see met lekker restourante. Wil spesifiek vir Louis, 'n hardwerkende individu wat orals raakvat komplimenteer vir sy diens.

Elizabeth D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place to stay over.

A lovely, quiet place and the beach is tops.

Riaan J - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Riaan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie teleurgesteld.

Ons het 'n 'self catering' eenheid bespreek en opgeëindig in 'n Backpackers-eenheid. Die prys wat ons betaal het was te hopeloos te duur. Ek het ontvangs gevra vir 'n ander eenheid, maar hulle het net hulle skouers opgetrek. Nie eers al die items wat in die eenheid moes wees, was nie op die inventaris is nie. Moes weer ontvangs kontak om dit reg te kom stel. Boonop was die stort en al die wasbakke verstop, die stortdeur was lendelam en die seepbakkie het aan 'n draadjie gehang. Onder geen omstandighede sal ek Cape St Francis Resort aanbeveel nie. Jy kry duidelik die idee dat hulle gefokus is op buitelanders en stel nie veel belang in plaaslike besoekers nie. Ek het nie woorde vir hoe teleurgesteld ons was nie, en daarom het ek nie 'n goeie indruk van Cape St. Francis nie. Dis jammer, want die dorp self lyk na 'n heerlike plek.

Andries V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Intimate local stay.

Nice town. Very nice architecture of the different local buildings. Where we have stayed is pretty small and worn. Don’t expect to much and it will be fine.

Davey K - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Davey K
Gesin met klein kinders

Praftige oord by die see.

Pragtige wooneenheid om in te bly in 'n lekker oord, voel soos 'n dorpie. Ontvangs is vriendelik en effektief, alles loop seepglad. Lekkerste restaurant, Joe Fish, op die perseel. Jy hoef nie eers te bekommer oor kos maak nie, kies net van die spyskaart af waarvoor jy lus is. Mens stap so deur die oord af strand toe, so 500 meter. Mooi oop strand en swem strand net so bietjie verder op na die vuurtoring se kant toe. Het lekker daar geslaap, mens hoor die see as jy die kombuisvensters in die aand oop los.

Ben D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ben D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, kompakte eenheid wat ten volle toegerus is op puik ligging.

Puik diens en pragtige skoon eenheid. Sal definitief in toekoms weer hier kom bly.

Sakkie K - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en mooi netjies en skoon.

Sien sterre.

Von H - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Von H

Baie lekker gewees.

Alhoewel die ligging verder van die dorp is, was dit baie aangenaam om in rustigheid te verkeer.

Aldi V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldi V
Gesin met klein kinders

Al die voordele van Cape St Francis-oord.

Ons was in 'n nuwe eenheid, goed toegerus. Daar is direkte strandtoegang en oulike swembaddens. Puik WiFi.

Karen R - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Karen R
Saam met vriende

Nie wat ek verwag het nie.

Ek dink dat vir die prys, was daar meer verwag. Die eenheid was as 'n chalet op die webtuiste gelys, maar is eintlik 'n backpacker-eenheid. Die eenheid was klein, maar gerieflik, alhoewel nie in 'n goeie toestand. Stort was stukkend, kaste in die kombuis is besig om te vrot - aandag moet gegee word daar, aangesien dit lyk of dit uit mekaar gaan val. Die eetgerei moes eers afgewas word, aangesien die klamigheid 'n muf aanpaksel op die eetgerei gelos het. Die oord is by die kus en die klamigheid is besig om sy tol te eis. Algehele onderhoud sal goed wees. Die oord is lieflik, die dames by die ontvangs is vriendelik en die restaurant is aangenaam. Die sekuriteit, wel, hulle kyk nie regtig wie hulle in laat nie en alhoewel ons 'n kaartjie gekry het wat ons moet wys by die hek as ons ingaan, was ons nie een keer gestop en gevra om dit te wys nie. Die parkeerarea wat bedoel is vir ons eenheid is beset deur 2 stukkende bakkies wat staan en roes. Ek sal ongelukkig nie teruggaan nie. Vir die hoeveelheid geld wat ek betaal het is ek teleurgesteld.

Sanah M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sanah M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome experience.

Amazing place and safe.

Grikkie V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Grikkie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld en ontvangsdame, Angeliqe, uitstekend.

Skoon, netjies, baie om te doen. Kinders kan besig bly en veilig wees. Gerustellend en ontspannend. Kan aanbeveel vir gesinne.

Tasmeema W - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tasmeema W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing.

Very nice quiet getaway for a weekend.

Lucia P - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucia P

Veilig en beslis waarde vir geld .

Lekker restaurant. Naby see, veilig, waarde vir geld.

Lucia P - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucia P

Ontspannend, veilig, waarde vir geld!

Atmosfeer by restaurant ontspannend, kos heerlik, waarde vir geld, veilig, naby see, lang strand, heerlik stap, swem, branderplank ry. Beslis die moeite werd om te besoek.

Seals se terugvoer

Hi Lucia,

Baie dankie vir jou kommentaar.
Kom kuier gerus weer.

Louis
Seals

Seals
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg, Cape St Francis Resort, Kaap St Francis, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02812c8a6582b8aec97e578b91170795c37933c9c9ffdcd0fe39044172731e9fd13e802e20accaa29c6a07f7369091bbfb0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690  per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 Da Gama Road Cape St Francis Resort 6312 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.198625387049 24.831802865082
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem