Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sean

Selfsorg
Sean
Vanaf
Vanaf R1 575
per eenheid
Beskrywing

Sean's House is ’n bekoorlike selfsorghuis in die pragtige Mosselbaai. Dit is op ’n veilige eiendom geleë, baie naby aan die strand en stapafstand van verskeie winkels af. Die huis het 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-leefarea met 'n televisie en 'n kombuis wat ten volle toegerus is. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. In die leefarea is daar 'n slaapbank, 'n televisie met DStv-kanale, 'n DVD-speler en klankstelsel. Die kombuis het 'n 4-plaatstoof, oond, yskas/vrieskas, mikrogolf en wasmasjien. Die leefarea bied toegang tot 'n pragtige braai-area en op die eerste vloer is 'n sonnige balkon met 'n skouspelagtige uitsig oor die see. Mosselbaai het lieflike strande en branderplankry-plekke, historiese argitektuur, verskeie museums en 'n ou werkende hawe. Ander aktiwiteite in die omtrek sluit haaihokduik, bootritte en staproetes in.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die breekskadedeposito is 7 dae na vertrek terugbetaalbaar indien alles in orde is by die eenheid.

Gaste kan later inklok indien daar vooraf gereël word.

Addisionele fooie sal gehef word in die geval van enige van die onderstaande situasies:

- Indien gaste in die eenheid rook
- Indien die skottelgoed nie gewas is voor vertrek nie
- Indien gaste die eenheid nie toesluit nie
- Indien gaste nie die sleutels met vertrek teruggee nie
- Indien gaste na die inkloktyd arriveer
- Indien meer gaste as waarvoor bespreek is die eenheid beset
- Indien daar enige merke of vlekke op die meubels of matte is
- Indien troeteldiere in die eenhede is sonder toestemming
- Enige breekskade of tekortkominge
- Enige buitensporige geraas of stoornisse wat veroorsaak dat die bure kla
- Indien gaste die inhoud van verskillende eenhede meng bv. eetgerei en breekware ens.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 575
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Point Village-pad, Point Village, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJiYmNhNGZjLTYwY2UtNGU2NC04NWI4LTVjOTE1YjEwMGVmNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 575 per nag (plek vir 4) 1 5 1 2 10 Point Village Road Point Village 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.182227978357 22.156986919354
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem