Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seapark Cottages

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 43 resensies vir Seapark Cottages
Netheid
3.9/5
Diens
3.9/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
3.9/5
Jenny L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny L
Enkelreisiger

Location and price right for me.

The location and size were great. There is a big problem with tiny ants, even a cup of tea is not safe. The light in the main room crackles when on, so I did not use it. Not sure how safe my car was, but it's the second time of staying and the car was fine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernice V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Bernice V
Gesin met tieners

Bad service, dirty. Stay away.

Had to wait hours for the keys, and then had to break the padlock to gain access due to nobody showing up to unlock for us. Dirty plates and cutlery in the kitchen. Dirty dustbins. Ants everywhere. Ceiling fans barely work, not effective at all. Stove top does not work. Unknown clothing lying on the beds. Have been there before, will not return. No owner involvement.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrie C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie C
Gesin met tieners

Was okay.

Als was okay maar daar is net baie miere so jy kan niks laat rond le nie en die yskas werk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Alta N
Saam met vriende

Die lakens en beddegoed het sleg geruik en kan gerus nuut vervang word.

Die lakens en beddegoed het sleg geruik en kan gerus nuut vervang word. Die stoof is deurgeroes. Groot kakkerotte en goggas veral op die banke en plek oorval van die miere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
René D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
René D

Aangenaam.

Aangename verblyf afgesien van die miere. En wasbak prop in die kombuis se seël moet vervang word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danica B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Danica B
Gesin met tieners

Kort, slegs oornag. Was dagliks langs die sportveld.

Kussing, beddegoed en gordyne kan gerus vervang word. Huisie was verder silwerskoon. Opsigter is vriendelik, behulpsaam en gaan uit sy pad om te help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld as mens nie luukshede wil hê nie.

Vir die geld wat ek betaal het, het die plek my wildste drome oortref.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik rustig en ek en my vrou kon lekker ontspan! Ons sal definitief weer daar gaan bly! Die opsigter, Pirate, was baie behulpsaam en was glad nie 'n oorlas nie!

'n Voorstel is om 'n dakkie by die eenheid op te rig. Ongelukkig kon ons nie braai nie a.g.v. reën! Baie netjiese plekkies en goed versorgd! Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaun S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good.

Was very clean. Cottage well looked after. Everything you need except sharp knives.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Riana T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulik, netjies en skoon.

So 'n lieflike plekkie, sal definitief weer kom. Skoon en netjies, gemaklik, en goed toegerus. Fantastiese waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juan Pierre N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan Pierre N
Gesin met klein kinders

Net wat mens nodig het vir 'n wegbreek.

Loopafstand na 'n baie rustige strand , plek is lekker ruim, niks luuks nie, maar net genoeg vir 'n wegbreek om lekker te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant. Fan in living area needs urgent attention. If you cannot replace it, please tell people to bring a fan. You cannot survive without a fan.

Value for money. Walking distance from beach. Clean apartment. Just lacks dustbins outside to dispose of rubbish. We really battled with this, while the dustbins on the premises were locked up. Well equipped with everything you may need for self-catering. Fan in apartment needs to be replaced or perhaps properly repaired. I will recommend you take a fan with if possible. Restaurants in the area: Avoid Jaxx. Their food is awful and they cannot make pizza.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D
Gesin met klein kinders

Lekker rustig en naby die strand. Loopafstand. Die profile foto moet geopdateer word, want die plekkie lyk nie meer dieselfde.

Maak asb. die adres reg wat op webtuiste is, want ek moes 30 min rondry en mense vra waar die plek is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magdel N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Magdel N

Skoon maar baie ou kombuis.

Let wel, geen badhanddoeke word voorsien nie, bring jou eie. Die eenhede was skoon. Die stoof in unit 2 is meer as 20 jaar oud. Dinge werk, maar appliances in die kombuis is regtig baie oud. Die beddegoed is nuut wat 'n plus is. Die plek kort 'n update. Bernard (die opsigter) was vriendelik en hulpvaardig. Die huis is geleë naby 'n treinspoor en die area lyk bietjie rof.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Duncan V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Duncan V
Gesin met klein kinders

Fantastic

Loved the place loved the service for the worker he was the best and gave me the best service I have ever received from any place before. He deserves a bonus. Always there when you need him and always going the extra mile!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seapark Cottages se terugvoer

Thank you for your feedback. Happy to hear you enjoyed your stay. Hope you return soon.

Seapark Cottages
R M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
R M

Good value for money.

Great stay and good value for money. Loved the spacious lounge and "stoep" area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seapark Cottages se terugvoer

Glad you enjoyed your stay. Thank you for your positive review. Hope to see you back here.

Seapark Cottages
Chris B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B
Gesin met klein kinders

Ons het lekker gekuier en was goed geleë.

Ons het als baie goed gevind en dit baie geniet. Baie goed geleë en naby als wat ons nodig het. Sal definitief aanbeveel. Positiewe kritiek: Iets om handdoeke op te kan hang in die son en dalk 'n lys van items wat nie daar is nie soos skottelgoedseep dalk. Verder niks wat rede gee om oor te kla nie, ons verblyf was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rj V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rj V
Gesin met klein kinders

Lovely stay.

Forget about all of the previous negative replies, we went there a bit skeptical, but was pleasantly surprised that none of the bad reviews were true any more. We will surely make use of them again and again. Ramsgate is the perfect beach with young kids, and not far at all. Thumbs up.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martha H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha H
Gesin met tieners

Veilig baie rustig.

Skoon, netjies, gerieflik, opsigter baie behulpsaam, geniet die see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lurica S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lurica S
Gesin met tieners

Die plek was netjies toe ons arriveer, maar die potte was haglik en die glase en koppies almal vuil.

Die kaste was vuil binne. Die plekkie is oulik, maar veiligheid was maar 'n storie en die area is baie iffy. Die loop strand toe was ook so smaaklik omdat die paadjie toegegroei was. Julle moet dalk ook net noem dat dit nie 'n swemstrand is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mary-ann J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Mary-ann J
Gesin met klein kinders

Not on the beach.

We expected it to be close to the beach but the photos are deceiving. It is not safe to walk to beach and area also not safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B
Gesin met klein kinders

Fantsties.

Seapark Cottages het soos huis gevoel. Veilig, netjies, skoon en baie still en rustig al wat jy hoor is die branders. Ons het ons tydjie daar baie geniet. Die eienaars was so wonderlik om ons 'n extra dag te laat bly aangesien ons karprobleme opgetel het en 'n dag en 'n half gemis het. Bernard die opsigter is ook 'n baie aangename man, en het ons baie welkom laat voel. Hy was altyd 'n klipgooi ver indien mens hom sou nodig het. Hy sien mooi om na die plekkies. Die cottage is self mooier as wat foto's wys. Sal beslis weer by Seapark Cottages inboek volgende jaar. Knap gedaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sorika M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sorika M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable for holiday makers.

Very friendly reception. Everything in place and clean. Will stay here again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie gemaklik vir vakansiegangers.

Baie vriendelike ontvangs. Alles in plek en skoon. Sal weer hier bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maerlize V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Maerlize V
Gesin met klein kinders

Dit was aanvaarbaar.

Dit was 'n baie netjiese plekkie en baie skoon gewees, Bernard was aangenaam gewees. Daar is glad nie toiletpapier of skottelgoedseep gewees nie en die stort is relatief ongemaklik en onveilig op die teëls oopplan-stort so alles word letterlik nat, geen stortmatjie nie. Baie belangrik, maak seker jy vat ekstra fans, die dak fan help nie en jy sal uitbrand. Daar is nie fasiliteite vir self wasgoed was nie, Beranard is die een wat wasgoed was en skoonmaak en hy doen dit self jy moet jou eie waspoeier en alles voorsien al is daar kostes verbonde. Daar is 'n Laundromat 300m vanaf die plek. Andersins vir 'n goedkoop vakansie is dit die moeite werd en netjies, geen klagtes nie. Wees net verdag daar word gesê daar is DStv Easyview maar dit werk glad nie, maar dit het ons wel nie gepla nie, was daar om vakansie te hou en dit was baie lekker gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewaldt S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Dewaldt S
Gesin met klein kinders

Lovely stay.

We were very happy with the cottage and the cleanliness, it's also close to the beach. Only downside was the lack of privacy and security as there is no front wall, so we couldn't sit outside on the patio or let the little one play outside unattended for fear he might run into the road. A thank you to Bernard who was very helpful and always willing to assist.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bonita N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita N
Gesin met klein kinders

Dit was uitstekend.

Ons het dit so baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seapark Cottages se terugvoer

Thank you Bonita. We hope to see you again soon.

Seapark Cottages
Llani S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Llani S

Alles wat ons nodig gehad het, op kort kennisgewing.

Dit was 'n onverwagste besoek, waar akkommodasie op die nippertjie bespreek moes word. Bestuur en die opsigter het uit hul pad gegaan om te help, en ons te akkommodeer. Die huis was skoon en netjies, en het alles die basiese behoeftes gevul. Baie dankie vir al julle hulp. Ons waardeer dit baie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rosemare M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosemare M

Verblyf was aangenaam.

Woonstel gerieflik naby aan winkels. Skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenheid het gestink na rook. Veiligheidshek foutief. Toilet was foutief en het dit self reggemaak. Braai was nooit skoongemaak nie.

Sal dit nie aanbeveel vir iemand wat nie rook nie. Ook moeiliik om te vind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsie M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie M
Gesin met klein kinders

Lekker goedkoop wegbreek.

Netjiese, goedkoop plekkie vir vinnige wegbreek met al die basics tot jou beskikking. Die opsigter is baie behulsaam. Padaanduidings nie heeltemal duidelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennifer L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer L
Enkelreisiger

Convenient and clean.

Considering I was out most of the time l lacked for nothing. Bernard, the caretaker, is absolutely delightful and seemed quite concerned about me being a woman on my own. Parking is not in a secured area, but the car was right outside the unit. Everything was very clean and tidy and the bed comfortable. There is a small shop just around the corner which is convenient. The entrance is actually in Pumula Terrace so I got a bit confused when I could not find an entrance but no problem as it was sorted by just a phone call.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seapark Cottages se terugvoer

Thank you, Jennifer, we hope to see you again soon!

Seapark Cottages
Hannetjie V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, veilig en gerieflik naby groter instansies, en regtig 'n sakpas prysklas.

Behalwe vir die volgende: bad- en stortgeriewe in die eenheid waar ons tuis was baie ongemaklik en nie vriendelik vir mense met gebreke nie, geen braaigereiwe nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Amanda M

Baie klein vertrek, feitlik geen pakplek, kort omvattende instandhouding, net oppervlakkig skoon, en die enigste venster het teen die opsigter se kwartiere vasgekyk.

Die plekkie is vissermanshuisie, tipiese vissermanshuisie in 'n kothuis. Ons verblyf was in 'n omgeboude motorhuis. Die eenheid het instandhouding nodig. Daar is nie geute nie, met die gevolg dat dit by die vensters ingereën het. Dis skynbaar 'n ou probleem, want die mure het orals watervlekke. Slegs die absoluut basiese is voorsien. Daar was skoon beddegoed op die beddens, maar geen ekstra komberse nie. Soos geadverteer, was daar geen handdoeke nie. Daar was ook geen toiletpapier of skottelgoedseep nie. Daar was geen vullisverwydering of sigbare buite-asblikke nie. Die braaistoep het bestaan uit 'n geteëlde area rondom die agterdeur, sonder enige afdak of braai. Die hoofvenster het direk op die opsigter se kwartiere, omtrent 5 m verder, uitgekyk, dus geen see-uitsig. Die verblyf is nie in Southport, 'n Blouvlagstrand, soos geadverteer nie, maar in Seapark. Daar word geadverteer dat die huisies 200 m van die strand af is, maar dis soos die kraai vlieg, en omdat die voorste strandhuise almal omhein is, is daar inderwaarheid geen direkte toegang tot die strand nie. Die matte was báie vuil, en ons kon die bad nie gebruik nie, aangesien daar bruin water met stukke in by die warmkraan uitgekom het. Gelukkig kon ons stort, alhoewel dié ook nie baie skoon was nie. Alhoewel dit goedkoop is, sal ek Seapark Cottages nie aanbeveel nie en self ook nie weer daar bly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobie L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en met alles. Baie gerieflik.

Sal enige tyd weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seapark Cottages se terugvoer

Thank you very much Kobie, we really are happy that you enjoyed your stay. Hope to see you there again soon.

Seapark Cottages
Adri V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V
Gesin met tieners

Basiese verblyf, maar als wat jy nodig het.

Verblyf was basies, maar skoon en netjies. Als wat jy nodig het. Bernard was baie vriendelik en behulpsaam, asook Rodney. Ons sal beslis weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seapark Cottages se terugvoer

Thank you very much Mr Van Heerden for the review, much appreciated. We are very happy that you enjoyed your stay, hope to see you again soon.

Seapark Cottages
Nadia L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nadia L
Gesin met klein kinders

Dit het aan ons behoeftes voldoen.

Die plek was skoon en netjies, maar ons eenheid het nie 'n see-uitsig gehad nie en die badwater was bruin. Die bestuurder was baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seapark Cottages se terugvoer

Hi Nadia,

I hope you are well.
We do apologize about the water as there was a burst pipe in the area which we had no control over. The council is currently working on it.

Regards,
Seapark

Seapark Cottages
Margaret Y - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Margaret Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was relatief, maar sal dit nie weer besoek nie, is beter gewoond.

Daar was baie probleme. MNet het nie gewerk nie, soos wel geadverteer - maar toe uitgesorteer. Geen badhanddoeke soos geadverteer nie. Dak fans in sitkamer werk nie - dak fan in spaarkamer werk nie, ook nie die lig nie. Geen ekstra beddegoed nie of ekstra kombersies nie. Beddens baie swak kondisie, dit is heeltemal papgelê. Drein was verstop, dis Donderdag deurgegee en Vrydag en Saterdag het hulle dit kom oopgrou en die res van die week net so gelos en nie weer teruggekom nie. Ons kon nie die braai langs die stoep verder gebruik nie, want daar was 'n groot gat langs dit uitgegrou. Stukkende stoel - dit het net in die hoek onderstebo gestaan, was gebreek en nie eens verwyder uit die woonstel nie. Stortvloer was nie regtig skoon nie, grout tussen in is al swart.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seapark Cottages se terugvoer

Yes, we did have problems, which were difficult to resolve during the festive season. The soak-pit from the septic tank was full of sand, probably caused by heavy rainfall leading up to the holiday season. The problem only became evident after occupation and the additional load was more than what the soak-pit could handle. We were unaware of the problem beforehand. This problem caused very slow drainage of the septic tank. Holiday season leaves a serious shortage of contractors, the contractor that we could get was so busy he never finished the job. We apologize for the inconvenience but we were really caught by surprise. With regards to the towels, we do provide linen but neither beach or bath towels, we did lend the guest towels, our guest must had misread the advertisement. Our advertisement does say we provide DStv and we do, we did not know that Explora decoders needed a different dish and cables. We immediately installed the required dish and the unit was cabled on the same day the complaint was made.
The shower floor grout stained black, it does need bleaching but it was clean. We have had a problem with water supply from the municipality which has been a problem for a few weeks. The council assured us the problem would be resolved, an apparent pipe fault supposedly caused the brown water, which stained the shower, this problem was beyond our control.
This is the first complaint we have had about the beds, we will investigate and resolve the issue. The chair was broken by the previous guest and could not be repaired, in time once again, the contractors are in short supply in holiday season.

Seapark Cottages
Martha H - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martha H

Baie lekker gerus.

Baie aangenaam net baie jammer moes so ver gery het vir 'n strand (Voetplaat). So paar verbeterings in badkamer sal ook goed wees. Veiligheid was goed, baie rustig andersins - badwater was elke aand van die 6dae bruin. Erf baie netjies opsigter was baie behulpsaam. Baie dankie lekker gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seapark Cottages se terugvoer

Thank you, for the next time, there are very nice beaches with tidal pools at Southport about 1.5 km to the North and also about 1.5 km to the South at Umtentweni, A good walk for the energetic, a bit hot in summer however.
We are going to upgrade both cottages 1 and 3 bathrooms and it will be ready by the Easter holidays. The brown water has been a frustration, and seemed to have been resolved by council a few weeks before the holiday season. Our complaint to council went unanswered, Bernard did manage to establish that a broken pipe feeding us was the cause of the brown water. We are taking this up with council, the rates we pay are punitive yet service is lacking. We apologize for the inconvenience, but we were honestly powerless to do anything.

Seapark Cottages
Ajendra G - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ajendra G
Gesin met tieners

Great value for money, just what you need, bed and shower.

Great place to sleep and shower.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seapark Cottages se terugvoer

Thank you Ajendra, your feedback is much appreciated. Have a wonderful festive season.

Seapark Cottages
Vanaf
R500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oseaanrylaan-Suid 2, Southport, 4230, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZmZTU2N2Y0LWQ3NDctNDViNC1hZGYyLWM4MTVlMjNmZDhhYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 4) 43 5 1 4 2 Ocean Drive South Southport 4230 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.69521583 30.492813885212