Struisbaai Akkommodasie by Sea'renity Cottage | LekkeSlaap
+5

Sea'renity Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sophia's Place 3120 , Langezandt Fishermen's Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sea'renity Cottage is ’n vakansiehuis op die Langezandt Fishermen's Village - ’n landgoed in Struisbaai naby die strand. Dié vakansiedorpie bied die langste, ononderbroke wit sandstrande in die Suidelike Halfrond, afgewitte vissershuisies, kleurvolle visserskuite, ’n hawe en ’n oorvloed kusbekoring.

Dié kothuis het slaapplek vir 2 en beskik oor 2 kamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het ’n bad.

Die oopplan-kombuis is toegerus met ’n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolf en wasmasjien. Daar is ook ’n kuierarea met ’n onderdakbraai buite. Daar is DStv, maar gaste moet hul eie dekodeerder en slimkaart saambring.

Struisbaai se hoofstrand is ideaal vir watersport, soos kajakvaarte, bootvaarte, branderplankry, lyfplankry, visvang en vlieërbranderry. Gaste kan ook op die strand wandel en walviskyk.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea'renity Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Sophia's Place 3120 , Langezandt Fishermen's Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sophia's Place 3120 , Langezandt Fishermen's Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c8489a1b0a3d4d10be2b50d1c942cbd4af2538e25d771e2dd63cd628c4e42eea1029419806e64a8a59f856eb5d35b6c9bc5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 650  per nag (plek vir 4) 3120 Sophia's Place Langezandt Fishermen's Village 7285 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.790587649739 20.042717290265
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za