Seas the Day

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Seas the Day is in 'n stil deel van die prentjiemooi Oos-Londense voorstad Gonubie geleë. Gonubie is 'n kusdorpie langs die Gonubie-rivier wat net 8 km buite Oos-Londen is. Dié kusdorpie het pragtige wandelpaadjies, lieflike uitsigte oor die see en die strandmeer, inheemse fauna en flora en van die mooiste strande langs die Wildekus.

Seas the Day het 3 en suite-gasteslaapkamers wat toegang tot die swembad-area bied. Dié kamers kan geskakel word vir gesinne wat saam vakansie hou. Individuele besprekings is ook welkom.

Seas the Day bied huislike verblyf en diens. 'n Lekker ontbyt word in die ruim eetkamer bedien. Braaigeriewe en volledige DStv is beskikbaar, sowel as gratis WiFi. Daar is ook veilige toegangsbeheerde parkeerplek op die perseel.

Seas the Day is net 3 km vanaf Gonubie-strand waar gaste lekker in die see en in die rivier kan baljaar. 'n Winkelsentrum, mediese fasiliteite en restaurante is ook net om die draai.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Seas The Day gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R625 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false