Arniston Akkommodasie by Sea's the Day | LekkeSlaap
+28

Sea's the Day

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ceresstraat 3, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sea's the Day is in die prentjiemooi kusdorpie Arniston geleë.

Dié eenheid is op die onderste verdieping en bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n goed toegeruste kombuis en leefarea. Daar is 2 kamers wat elk 'n dubbelbed het en die 1 kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad en wasmasjien.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware, skottelgoedwasser en groot vrieskas. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitarea het 'n sitkamerstel, platskerm-TV met sekere DStv-kanale en 'n kaggel. Gratis WiFi word voorsien.

Die kombuis se agterdeur lei na 'n ommuurde binnehof met 'n buitestort en braai-area. Die eenheid het 'n alarmstelsel.

Die eenheid sluit die grondverdieping van die dubbelverdieping in, maar nie die motorhuis nie. Die eienaars bly soms in die boonste verdieping.

Die see is slegs 'n 100 m van die huis af en daar is 'n lieflike, gesinsvriendelike swemstrand net 250 m weg.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea's the Day sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Spaans

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Ceresstraat 3, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ceresstraat 3, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA594cbfe6d303c0b201ceab4090dd35c3c76e4035835535fadd94dd8a308689c045f199ecf5ca01d08903900e17ac33e49ce2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (plek vir 6) 3 Ceres Street Arniston 7280 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.669474 20.233321
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za