Wildernis Akkommodasie by Seascape | LekkeSlaap
+23

Seascape

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-weg, Eenheid 14, Lagoon Beach, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 195 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Seascape is 'n unieke selfsorg-dupleks met 'n pragtige uitsig oor die see en die strandmeer. Dit is in die veilige Lagoon Beach-kompleks in Wildernis geleë, net 'n kort wandeling vanaf die see, die strandmeer en verskeie restaurante.

Seascape het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die slaapkamers is op die onderste verdieping en elkeen het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank en stoeltjies. Die sitarea het 'n slaapbank.

Buite is daar 'n balkon met 'n ingeboude braai wat ideaal is vir daardie rustige aande waar jy na die see staar. Parkeerplek is beskikbaar in die motorhuis.

Slaapplek

’n Bespreking by Seascape sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 1 resensie vir Seascape
Netheid
2.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
2.0/5

Ligging

  • George-weg, Eenheid 14, Lagoon Beach, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seascape het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 195
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 195
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-weg, Eenheid 14, Lagoon Beach, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABH0jWZxHdwMBaoO8jTyjjo77K7ZFTaywOPkginf0yWxQ9VK4Xs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 195  per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 George Road Unit 14 Lagoon Beach 6560 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.994742788506 22.577141672373
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za