Seascape
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gordon-singel, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Seascape is in Stilbaai geleë en bied gehalte-verblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby die verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.
Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer op die onderste verdieping het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer op die boonste verdieping beskik elkeen oor 2 enkelbeddens en daar is 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.
Daar is 2 ruim leefareas met gemaklike sitplek en TV's op elke verdieping. Die grondverdieping het 'n eetarea en ingeboude braai met genoeg sitplek waar gaste hulle maaltye saam kan geniet.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Seascape sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Gordon-singel, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Stilbaai-Oos Stilbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gordon-singel, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom