Voëlklip Akkommodasie by Seascapes | LekkeSlaap
+31

Seascapes

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Straat 208, Voelklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R6 800 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Seascapes bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n lieflike vyfslaapkamerstrandhuis in Voëlklip, Hermanus, wat naby die Grotto-Blouvlagstrand, Voëlklipstrand en Hermanus se middedorp geleë is.

Dié strandhuis is smaakvol versier en het 'n verhitte swembad, sondekke, see- en berguitsigte en slaapplek vir 10 gaste in 5 slaapkamers. Die huis het 5 badkamers, 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer, 'n TV-kamer onder asook 'n ruim onderdakdek met braaigeriewe en eetarea buite. Die kombuis het Smeg- en Bosch-toestelle en beskik oor 'n mikrogolf, broodrooster, ketel, koffiemasjien, 2 skottelgoedwassers en skoonmaakmiddels.

Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n instapkas en het toegang tot 'n balkon. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die derde en vierde slaapkamers het toegang tot 'n gedeelde, volledige badkamer.

Die huis het Premium DStv, WiFi, 'n DVD-speler, klankstelsel, kaggel, speletjies, toiletware en 'n aparte waskamer met 'n wasmasjien en tuimeldroër. Gaste het ook toegang tot parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by Seascapes sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • 6de Straat 208, Voelklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf R6 800
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Straat 208, Voelklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFkMGMxNzEyLWEyOGQtNDVhZi1hNDc0LWFiYjA3ODk3NzRjZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R6 800  per nag (plek vir 10) 208 6th Street Voelklip 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.409149125974 19.289765248495
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za