Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaside Holiday Accommodation

Langtermynverblyf-aanbod 14% af

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6 vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 89, Amanzimtoti, Durban, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 R514 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Seaside Holiday Accommodation bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n veilige ateljee-woonstel in 'n strandfrontkompleks in Amanzimtoti. Die kompleks is net 70 m van die strand af.

Die oopplan-woonstel is op die derde verdieping en het 1 dubbelbed en 2 afslaan-dubbelslaapbanke. Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste, verkieslik 2 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 'n kombuisie met 'n oond en stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n yskas. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. 'n TV met sekere DStv-kanale is ook beskikbaar en die woonstel het 2 waaiers. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hulle eie bad- en strandhanddoeke saambring. Skoonmaakdienste is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Daar is 'n hysbak in die gebou, en veilige parkeerplek is vir 1 motor beskikbaar. Troeteldiere word nie toegelaat nie. Die kompleks het 'n gemeenskaplike braai-area, en wasgoedgeriewe is minder as 1 km van die woonstel af. Die woonstel bied toegang tot die strand, winkels, restaurante en Waterworld. King Shaka Internasionale Lughawe is 59,7 km hiervandaan en Durban se middestad sowat 27 km.

Slaapplek

’n Bespreking by Seaside Holiday Accommodation sluit in:

Dubbelbed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
2 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

3.3 uit 5van 36 resensies vir Seaside Holiday Accommodation
Netheid
3.0/5
Diens
3.2/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
2.8/5

Ligging

  • Kusweg 89, Amanzimtoti, Durban, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Seaside Holiday Accommodation het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
R600 R514
per nag (plek vir 4)
Vanaf R600
R600 R514
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 89, Amanzimtoti, Durban, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARSAfbJN1CLRhMnnxd8P2Ptou6r4G7mMl1lsIsZG37VUlVzBO6H?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R514 per nag (plek vir 4) 36 5 1 4 89 Beach Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.051402818463 30.888614728836