Seaside Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Seaside Lodge is op die subtropiese Dolfynkus, in die ongerepte kusdorpie, Salt Rock, stapafstand vanaf die getypoele en ongerepte strande geleë. Hierdie 'n bekwame span ondernemende vroue bied die ideale vakansie- of sakeverblyf en fokus hul energie op die gemak en ontspanning van al hul gaste.

Alle kamers geleë op die boonste verdieping maak oop op 'n balkon met 'n see-uitsig. 'n Kombinasie van smaakvol versierde private suites, selfsorgeenhede en gesin-suites bied akkommodasie wat in die spesifieke behoeftes van tot 20 gaste kan voorsien. Elke kamer is toegerus met 'n TV met M-Net, 'n dakwaaier, kroeg-yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, interessante tydskrifte om mee te ontspan en jou op hoogte van korporatiewe ontwikkelinge te hou, asook WiFi sodat jy in kontak kan bly met die res van die wêreld.

Geniet die keur van smaaklike Engelse- of Kontinentale Ontbytopsies, gekombineer met 'n tikkie van Suid-Afrika se interessante kookkuns. Indien u die keuse van 'n in-huis aandete wil hê, kan dit vooraf gereël word.

Om jou werklik te help ontspan kan jy braai of 'n eenvoudige skemerkelkie geniet in die eksotiese tuin, of by die sprankelende, afgeleë swembad.

Let asb. daarop dat die oprit na die lodge baie steil is.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensie geriewe

  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Internet
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Seaside Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za