Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaside Story

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Seaside Story
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Abrie D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie D
Saam met vriende

Ek wil ekstra klem lê op die netheid en die skoonheid van Seaside Story.

Daar is ook sonpanele, so selfs al is daar loadshedding, is daar steeds krag. Net oor die algemeen 'n regtig ongelooflike plek, sal dit vir almal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicki S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicki S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig en goed toegerus.

Vir mense wat lief is vir braai, let daarop dat daar nie 'n binne-braai is nie. Die draagbare buite braai kan slegs in die opelug benut word en is dus weer gebonde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christell V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christell V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot bederf met keurige kuns, goed toegeruste kombuis en kwaliteit beddegoed.

Die versameling kookboeke en speletjies is deeglik gebruik voor die kaggel. 1000 dankies vir Jaco wat 'n puik gasheer was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jianni D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jianni D

Wens ons kon langer bly.

Die perfekte ligging, ons kon die see vanuit al die vertrekke sien. Ons is verwelkom deur Jaco met 'n lekker bottel wyn en Darling-toffies. Alles baie netjies en skoon. Pragtige kunswerke en dekor. Die kombuis is uitsonderlik goed toegerus met alles en meer wat mens nodig het. Beddens is van topgehalte. Die kaggel het gehelp om die huis heerlik warm hou. Ons het tuis gevoel. Sou graag langer wou bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa S
Saam met vriende

Pragtige huis met die beste uitsig vanaf die beddens.

Vanaf die huis se ligging in Yzerfontein, die meubels binne en buite tot op die versierings in die huis maak Seaside Story 'n pragtige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willene D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Ons is baie vriendelik ontvang deur Jaco. Huis was superskoon, wat vir my baie belangrik is. Plek is pragtig gemeubileer, het net 'n sytafeltjie of twee in sitkamer gemis. Jy sit nie altyd aan kant van stel waar plek vir glase of koppies is nie. Beddegoed was van uitstaande gehalte. Die kombuis was baie goed toegerus en daar was niks wat ek gekort het nie. Pragtige uitsig oor see. Sal graag weer daar kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzan V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzan V
Gesin met tieners

Fantastiese verblyf!

Jaco se pragtige huis was skoon, stylvol gemeubileerd, toegerus met alles wat benodig word selfs welkom geskenke en met die mooiste see-uitsig. Handdoeke en bedlinne was van hoë gehalte. Die kaggel was 'n wenner en mooi kunswerke was oral te sien. Jaco was 'n vriendelike gasheer en het ons baie welkom laat voel. Ons kan Seaside Story definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld. Die beste uitsig.

Goeie ligging, kwaliteit afwerking en toebehore.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizma V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elizma V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en lekker.

Het lekker gekuier al was Saterdag se weer nie lekker nie. Die kaggel maak dit dan lekker om lekker rustig by die huis te wees. Plek was mooi netjies en skoon en die uitsig is rêrig amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candice S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice S
Gesin met klein kinders

Ons het die beste tyd by Seaside story gehad.

Die eienaar is ook baie vriendelik en ons het veral die geskenkie wat hy vir ons gelos het geniet. Ons het net gesukkel om TV te kyk, netwerk was stadig maar die naweek sonder TV het ons goed gedoen. Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stadler K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stadler K

Baie mooi ligging, baie netjiese en goed toegeruste eenheid. Heerlike belewenis gewees.

Lieflike uitsig oor die omliggende woongebied, die see en Dasseneiland. Gerieflike woning, kwaliteit meubels en toerusting. Keurige afwerking, meubels en dekor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry P
Saam met vriende

Very good location with wonderful sea views. Tastefully decorated.

Comfortable and clean rooms with good quality linen. Decor is well thought out and tastefully done. Jaco was there when we arrived and was very polite and welcoming. A really fantastic home for weekend and longer stays. The wine and toffees on arrival plus coffee, tea etc. was well received.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie M
Saam met vriende

Relax, unwind, breathe and enjoy.

Everything great right down to unexpected gift of Darling Toffees and great Seaside Story bottle of wine! Magnificent view, extremely well equipped. Home from home plus more.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalien V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalien V

Als wat mens van wegbreeknaweek verlang!

Baie lekker venue! Sal beslis weer doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kapokbossingel 36, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33cc0f7c49da3468cacebd19cfade64322dd7bd1288bb4a861b975b1e6dd9584eb1b33e43c83a8452df2eced9e1e48b649e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 36 Kapokbos Crescent Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.360380442302 18.161964884795