LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Seaside Village | LekkeSlaap
+16

Seaside Village

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir Seaside Village
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Pauline K - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline K
Saam met vriende

Dit was 'n fantastiese naweek ek sal enigeen aanbeveel om by Seaside Village te kom oornag. Die plek is netjies, alles is mooi uiteengesit, ons het 'n verskriklike lekker naweek gehad.

Sal enigeen aanbeveel om hul dienste te gebruik.

Seaside Village's terugvoer

Pauline, baie dankie vir hierdie positiewe resensie. Ek is so bly julle het die naweek geniet en ons sal julle graag weer onthaal.
Groete
Louise

Seaside Village
Lidia F - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lidia F
Gesin met klein kinders

Lekker naby winkels.

Ruim en geskik vir 'n gesin op vakansie.

Seaside Village's terugvoer

Hi Lidia baie dankie vir die positiewe resensie. Ek is verheug dat julle lekker gekuier het en hoop om julle weer te kan akkommodeer vir n langer kuiertjie.
Louise

Seaside Village
Elaine V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en netjies.

Het baie lekker gekuier en ons het tuis gevoel.

Seaside Village's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie. Ek waardeer dit baie. Julle is enige tyd weer welkom.
Groete
Louise

Seaside Village
Sadonnay S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sadonnay S
Saam met vriende

Wonderlik.

Seaside Village is 'n rustige plek. Dis mooi en jy kan ontspan daar.

Cathrine C - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathrine C
Saam met vriende

Our stay was amazing.

Everything was perfect.

Seaside Village's terugvoer

Hi Cathrine,
It was a pleasure hosting you and your friends. I am chuffed with the positive feedback and appreciate the fact that you took the time to give us feedback.
We would love to host you again.
Louise

Seaside Village
Tanya S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya S
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Sal beslis weer gaan.

Seaside Village's terugvoer

Hi Tanya baie dankie vir hierdie kort en kragtige resensie. Julle is enige tyd weer welkom. So bly julle het dit geniet.
Louise

Seaside Village
Elzett P - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzett P
Saam met vriende

Heerlik en rustig.

Ons het baie lekker gekuier by Seaside Village. Die plek is baie mooi en netjies en modern. Die eienaar is baie gaaf en vriendelik. Die plek is lekker naby aan winkels en die see so veral vir mense wat nie die omgewing ken nie is dit baie gerieflik. Ek sal vir seker die plekkie aanbeveel. Enigste 2 nadele was dat ek sou verkies dat daar 'n ekstra toiletpapierrol in elke badkamer is vir as mens laat daar aankom en nie nog by die winkel kan stop vir dit nie, want dit was so te sê op toe ons daar aankom. Die 2de ding was net die 2 kamers aan die binnekant van die plek was vroegoggend half 8 gesteur deur, wat ons vermoed was skoonmakers, se trollies wat hulle kon hoor op elke vloer. Ons kon gelukkig niks hoor wat in die hoofslaapkamer geslaap het nie. Maar dit is al. As ons nog langer kon bly dan het ons.

Seaside Village's terugvoer

Dankie vir jou resensie Elzette. Ek sal beslis sorg dat daar genoegsaam toiletpapier is. Ongelukkig kan ek niks aan die skoonmakers se lawaai doen. In 'n perfekte wereld sou ek dit met graagte verander. Julle is baie welkom vir nog 'n kuier. In die winter is my stoep heerlik warm en die skoonmakers begin dan eers half 9. Bespreek sommer jou volgende wegbreek vinnig.
Groete
Louise

Seaside Village
Deiderique M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deiderique M
Saam met vriende

It was great.

The apartment was clean and I enjoyed the space, everything was just great.

Seaside Village's terugvoer

Thank you so much for the wonderful review! We hope to see you again soon!

Seaside Village
Gerswin N - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerswin N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig , asemrowend

Eerstens , die sekuriteit was baie behulpsaam . My agent het seker gemaak ek is veilig en dat ek dit geniet. Ek sal enigetyd weer Seaside Village besoek

Seaside Village's terugvoer

Dankie Gerswin, ek is so bly julle het die wegbreek geniet. Dis altyd 'n riem onder die hart om te weet jou gaste voel veilig en die woonstel voldoen aan hulle vereistes.
Julle is enige tyd weer welkom.
Louise

Seaside Village
Ingrid D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Convenient, comfortable and very enjoyable.

Great value for money, a delightful holiday home at the seaside! We loved everything about it.

Tintswalo M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tintswalo M
Gesin met klein kinders

Seaside Village is a very nice, safe and beautiful place to visit, is highly recommended to friends.

I hope to visit the place on my next visit to Cape town.

Gerda V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V

Regtig gerieflik en waarde vir geld. Ons het lekker gekuier!

Ons het ons verblyf baie geniet. Lekker gekuier en geslaap - al het dit gereën en die weer was koud. Regtig gerieflik en waarde vir geld. Ons het lekker gekuier!

Fransie D - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransie D
Gesin met klein kinders

Goed geleë!

Gerieflik, netjies en skoon. Naby aan alles wat mens nodig het met so 'n see vakansie.

Ronelle S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle S
Gesin met tieners

Super awesome, great location, very comfortable.

We thoroughly enjoyed our stay! There’s nothing about the place that I can fault. The place was very comfortable and had everything that we required to make our stay memorable.

Elsie L - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elsie L

Bevredigend.

Die TV in die kamer was stukkend. Die TV voor se DStv was af, hul het dit toe op die 2de dag van ons verblyf aangeskakel. Die tuimeldroër blaas slegs koue lug, so kon niks droogkry nie. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en nie 'n koningsgrootte-bed soos geadverteer nie. Die stort in die hoofslaapkamer se water loop uit op die toilet langsaan se vloer. Die koppie en glase wat beskadig is, het ons so gekry. Oulike plek, maar onderhoud nodig. Een van die komberse was ook gebrand.

Mandy L - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy L

Super great!

Seaside Village is awesome! Die beste wegbreekplekkie ooit.

Connie B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie B

Puik, goedkoop, tevrede, skoon, privaat.

Blyplek was vir ons ideaal, ons het baie rondgery en die rukke wat ons daar was het ons heerlik op die strand rondgeloop. Die winkelsentrum wat deel van die kompleks is, is 'n bonus.

Anton D - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton D
Gesin met klein kinders

Aangename verblyf in 'n skoon eenheid met alles wat jy nodig het.

Eenheid was skoon en netjies. Reëlings om die sleutel te kry was soos bespreek. Genoeg eetgerei beskikbaar om te verseker dat jy die skottelgoedwasser vol kan pak vir minder wasse om verder water te spaar. Met aankoms was daar geen haardroër beskikbaar nie maar dit is vinnig reggestel. Baie gerieflik met die winkelsentrum in dieselfde kompleks - maak dit net soveel makliker as jy nie nodig het om te ry wanneer jy net een of twee items benodig. Die mooi weer wat ons gehad het was 'n bonus. Baie dankie Louise - dit was lekker om die eenheid te kon gebruik. Sal beslis weer gebruik as die geleentheid om die Kaap te besoek in die toekoms opduik.

Francois D - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Gesin met klein kinders

Werklike waarde vir geld, uitstekende ligging, super veilig en goed toegerus.

Die hele packet was wonderlik - ligging, waarde vir geld en veiligheid. Die eenheid was goed toegerus met alle items wat ons nodig gehad het. Die stoep was lekker gemaklik vir braai en het goed met die leefvertrek geskakel. Die slaapkamers, beddens en beddegoed was in uitstekende toestand asook die badkamers. Die eenheid is ook uitstekend geleë t.o.v. die strand daar naby.

Marinda L - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda L

Sal verseker weer van verblyf gebruik maak!

Skoon en netjies! Louisa het uit haar pad gegaan om ons tegemoet te kom. Ons was laat in die Kaap vanaf Bloemfontein en sy het geen probleem gehad om vir ons te wag nie. Hoofslaapkamer was baie lekker ruim met 'n stort en 'n groot ovaal-bad. Ander kamers was ruim genoeg vir slaap, die leefvertrek was lekker ruim en niemand het in mekaar se pad gevoel, met lekker sit geriewe en eetkamertafel om by te eet. Daar is selfs 'n wasmasjien en tuimeldroër. Groot winkelsentrum direk langs kompleks waar jy kan eet en koop wat jy nodig het. Sou lekker gewees het om die see te sien, maar ons het net een nag oorgeslaap so dit het nie regtig gepla.

Andre W - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre W
Saam met vriende

Baie lekker en ligging goed.

Dit was aangenaam om weer in Seaside Village tuis te gaan. Daar is alles wat jy nodig het en sou jy iets kort is die winkels en eetplekke net langsaan.

Wilna D - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna D

Lekker gebly. Netjies en skoon.

Lekker gebly. Netjies. Skoon. Goed toegerus.

Mandy L - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy L

Fantastiese plekkie naby die see.

Dit was heerlik. Die plekkie was baie gerieflik en netjies. Sal dit definitief vir enige een aanbeveel. Dit is perfek ingerig en voel soos "home away from home".

Sandeep R - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandeep R
Saam met vriende

Excellent stay.

The place is excellent and very good from a self-catering perspective has all the amenities required for a wonderful stay.

Akhona M - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Akhona M
Gesin met klein kinders

Value for money.

It is the best place for a holiday.

Seaside Village's terugvoer

Hi Akhona,
Thank you so much for your kind words and the great review. I hope to see you and your family again soon!

Seaside Village
was R1 000
Vanaf R700
per nag (plek vir 6)
was R1 000
Vanaf R700
per nag (plek vir 6)
was R1 000
Vanaf R700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto Du Plessis-rylaan, GC4 Seaside Village, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31dd830e06cc1753369b685413d9e50c65b011798ec93aff584b9008b8dbbf107d065941d93902f8b3f9327653f0c381f492?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 000, nou Vanaf R700  per nag (plek vir 6) 25 5 1 5 Otto Du Plessis Drive GC4 Seaside Village 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.788041741423 18.456472638059
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!