Seasons of Serenity
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 65
Resensies 331
Jaar gelys 9
Opsomming van Resensie
Jonelle E - Feb 2024
Algehele gradering
Pleasant.
Seasons of Serenity se terugvoer
Thank you so much, Jonelle! We hope to see you again shortly.
The Team at Seasons of Serenity
Langebaan Holiday Homes
Granville M - Jan 2024
Algehele gradering
Always the best.
Seasons of Serenity se terugvoer
Thank you so much for the lovely review. We hope to see you again very soon.
The Team @ Season of Serenity
Managed by Langebaan Holiday Homes
Tiaan H - Nov 2022
Algehele gradering
Uitstekende verblyf wat alle verwagtinge oortref het.
Seasons of Serenity se terugvoer
Baie dankie. Ons hoop om julle binnekort weer te sien. Groete, Die Span.
Christo G - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlike geriewe. Netjies, maar jammer dat die lugverkoeling buite perke is. Die braairooster kort aandag. Great fasiliteite andersins.
Connie D - Okt 2022
Algehele gradering
Net soos die naam sê, absolute serenity.
Brett T - Jun 2022
Algehele gradering
Perfect for a big family. Had a ball.
Ina B - Apr 2022
Algehele gradering
Nice uitsig en baie veilig.
Seasons of Serenity se terugvoer
Thank you for the lovely feedback. We hope to se eyou again soon.
The Team at Seasons of Serenity.
Hetty V - Okt 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Seasons of Serenity se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons neem dit ter harte en sal seker maak van die vloere vir 'n volgende keer.
Ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Die span by Seasons of Serenity.
Bestuur deur Langebaan Holiday Homes.
Henriette V - Jul 2018
Algehele gradering
Gerieflike, moderne kuierhuis.
Lees meerSeasons of Serenity se terugvoer
Hallo Henriette
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om jou binnekort weer te sien.
Groete
Die span by Seasons of Serenity
Bestuur deur Langebaan Holiday Homes
Eleanor P - Jan 2018
Algehele gradering
Exactly what I needed.
Seasons of Serenity se terugvoer
Thank you, Eleanor! We hope to see you again soon and will let the owner have the feedback.
Regards,
The Team @ Seasons of Serenity
Charne R - Apr 2017
Algehele gradering
Uitstekend!
Seasons of Serenity se terugvoer
Baie dankie Charne.
Ons hoop om julle binnekort te sien.
Die Span by Seasons of Serenity
Langebaan Holiday Homes
Nicole D - Mrt 2017
Algehele gradering
Outstanding.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ithaki-keeromstraat 4, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom